11/04/2022
Die 23ste is om die draai bevestig asb betyds.
🕶️1 persoon:R250
😎Bring n vriendin saam:R200 per persoon
😎😍Bring jou tiener dogter saam:R300 per gesin
🍰☕Kom geniet n heerlike damestee met n verskil.
Wat is n visiebord partytjie? Dit is n visuele voorstelling van die planne en drome wat jy het. Ons gaan kyk na waar jy nou staan in jou lewe en lewensverwagtinge en waar jy graag sal wil wees aan die einde van 2022.
Een van my kliënte het 17kg+ verloor deur net n visiebord van haar verwagtinge te maak.
Kom skep die verskil van wat jy graag in jou lewe wil sien gebeur.
Dit gaan pret wees. Bring n vriendin saam en hou mekaar verantwoordelik vir die besluite wat geneem word.
Ek sien uit om julle te ontmoet.
09/03/2022
09/02/2022
08/02/2022
20/09/2021