BosPatrys

BosPatrys STUDENTE SENTRUM

πŸŒβ€β™€οΈβ›³οΈπŸŒβ€β™‚οΈ
26/08/2026

πŸŒβ€β™€οΈβ›³οΈπŸŒβ€β™‚οΈ

Kom geniet ’n heerlike dag op die baan Γ©n ondersteun ’n goeie doel! πŸ’š
13/08/2026

Kom geniet ’n heerlike dag op die baan Γ©n ondersteun ’n goeie doel! πŸ’š

n Dag vol lekker golf vir oud en jonk!β›³οΈπŸŒβ€β™‚οΈπŸŒβ€β™€οΈ
27/07/2026

n Dag vol lekker golf vir oud en jonk!β›³οΈπŸŒβ€β™‚οΈπŸŒβ€β™€οΈ

Nooi jou vriende en familie en geniet die dag saam met Bospatrys Studente Sentrum waar herinneringe gemaak en houe gesla...
20/07/2026

Nooi jou vriende en familie en geniet die dag saam met Bospatrys Studente Sentrum waar herinneringe gemaak en houe geslaan word!πŸŒβ€β™€οΈπŸŒβ€β™‚οΈβ›³οΈ

Kom geniet n heerlike dag van golf saam Bospatrys studente sentrum die 17de Oktober!β›³οΈπŸŒβ€β™‚οΈπŸŒβ€β™€οΈ
05/07/2026

Kom geniet n heerlike dag van golf saam Bospatrys studente sentrum die 17de Oktober!β›³οΈπŸŒβ€β™‚οΈπŸŒβ€β™€οΈ

Merk die datum op jou kalender!Kom geniet ’n dag vol pret, goeie geselskap en gholf by die Bospatrys Studente Sentrum se...
26/05/2026

Merk die datum op jou kalender!
Kom geniet ’n dag vol pret, goeie geselskap en gholf by die Bospatrys Studente Sentrum se Gholfdag op 17 Oktober by Kameeldoring Gholfklub, Mokopane. πŸŒοΈβ€β™‚οΈ

Ons Opwindende Golfdag se datum is vas  gemaak!  Sien jou DV 17 Oktober 2026 in Potties.  Boek hom nou in jou dagboek.  ...
11/05/2026

Ons Opwindende Golfdag se datum is vas gemaak! Sien jou DV 17 Oktober 2026 in Potties. Boek hom nou in jou dagboek. Lekker pryse en eksklusiewe veilings items!

Bospatrys wil Laeveld Agrochem en Terravusa hartlik bedank vir die splinter nuwe T-hempies.  Die spul lyk sommer spogger...
30/04/2026

Bospatrys wil Laeveld Agrochem en Terravusa hartlik bedank vir die splinter nuwe T-hempies. Die spul lyk sommer spoggerigπŸ’š. Dankie Ruan Allers, Ansamari Hurn, Melcome, Johan en Rian vir julle betrokkenheid en moeite. Saam gaan ons vooruit!

2 April is outismebewustheidsdagDis n avontuur met jou in ons lewe Franna.  Mag ons nog baie by jou leer.   πŸ©΅πŸ’›πŸ’šβ€οΈπŸ’™
02/04/2026

2 April is outismebewustheidsdag
Dis n avontuur met jou in ons lewe Franna. Mag ons nog baie by jou leer. πŸ©΅πŸ’›πŸ’šβ€οΈπŸ’™

Address

Marken
0605

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00

Telephone

0825527274

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BosPatrys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category