29/08/2026
Vandag is dit tyd vir βn paar vriendskaplike wedstryde teen ander skole!
Ons wil graag vir al ons hokkiekinders baie sterkte toewens. Speel met hart, passie en sportmanskap en geniet elke oomblik op die veld!
Ons is trots op elkeen van julle en weet julle gaan julle beste gee! ππΌ
Gooi alles in, geniet die wedstryde en wys ons -gees! ππ