Ladybrand Primêr/Primary & Vaardigheidskool / School of Skills

Ladybrand Primêr/Primary & Vaardigheidskool / School of Skills Skool van Liefde en Trots
School of Love and Pride Ons nooi graag skoliere, ouers en oud-skoliere om deel van hierdie blad te word.

Met hierdie bladsy poog ons om ’n goeie vertoonvenster vir ons skool na die gemeenskap daar buite te wees. Ons wil graag spog met ons goeie leerders, hardwerkende personeel en pragtige skoolgronde! Dit is ook ’n medium om kommunikasie na buite te bevorder. Ons vra dat u asseblief hierdie blad in daardie lig sal sien en respekteer. Deel graag die kinders van ons skool se doen en late en pragtige prestasies
Geen negatiewe aanmerkings sal op hierdie blad geduld word nie en persone wat hul hieraan skudig maak, sal van die blad verwyder en geblokeer word. Dankie vir u samewerking in hierdie verband!

Concert - Grade 7
15/09/2026

Concert - Grade 7

Konsert - Graad 6
15/09/2026

Konsert - Graad 6

Concert - Grade 5
15/09/2026

Concert - Grade 5

Konsert - Graad 4
15/09/2026

Konsert - Graad 4

Concert - Choir
15/09/2026

Concert - Choir

Konsert - Vaardigheidskool
15/09/2026

Konsert - Vaardigheidskool

Concert - Grade 2
15/09/2026

Concert - Grade 2

Konsert - Graad 3
15/09/2026

Konsert - Graad 3

Concert - Bokmakierie
15/09/2026

Concert - Bokmakierie

Konsert - Graad 1
15/09/2026

Konsert - Graad 1

Address

Collins Street 24
Mantsopa
9745

Opening Hours

Monday 07:20 - 13:30
Tuesday 07:20 - 13:30
Wednesday 07:20 - 13:30
Thursday 07:20 - 13:30
Friday 07:20 - 14:00

Telephone

+27519242049

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ladybrand Primêr/Primary & Vaardigheidskool / School of Skills posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ladybrand Primêr/Primary & Vaardigheidskool / School of Skills:

Shortcuts

Share