Mobile Fitt

Mobile Fitt 'n Gesonde leefstyl kan maklik en volhoubaar wees. Jy kort net jou foon en jouself.

Motivering, gesondheidswenke en oefen programme word uitgewerk deur biokinetici, mediese dokters, dieetkundiges en sielkundiges en by jou "voordeur afgelewer".

Kom help ons asseblief geld in te samel vir Engo kinderhuis hierdie naweek by Villa Avianto.
17/11/2020

Kom help ons asseblief geld in te samel vir Engo kinderhuis hierdie naweek by Villa Avianto.

200 punte up for grabs Saterdag oggend by die Chizzle Challenge - Shake Down 2020 Spice Walk Fund Raiser🏆🏆😁😁

Almal is welkom om saam te kom stap vir 'n baie goeie doel🙌🙌

Sien julle daar!🎉🎉

03/11/2020

Chizzle Challenge is back, bigger and better than ever!! Please like & share.

Lewe gebalanseerd en wees vry!! Spicewalk Tips & Toes Kroonstad De Lange en De Klerk Biokinetika
02/07/2020

Lewe gebalanseerd en wees vry!! Spicewalk Tips & Toes Kroonstad De Lange en De Klerk Biokinetika

01/07/2020

2020 AB CHALLENGE 11 from 20. Ek challenge vir Anton Van Zyl Pieter Pretorius Marcelle Jansen Melissa Burmester Chris Wolvaardt Spicewalk Ockie de Bruyn

Wees bietjie selfsugtig, maak tyd vir jouself, beplan jou dag en pak jou dag aan met 'n duidelike doelwit voor oë. Spice...
01/07/2020

Wees bietjie selfsugtig, maak tyd vir jouself, beplan jou dag en pak jou dag aan met 'n duidelike doelwit voor oë. Spicewalk Tips & Toes Kroonstad De Lange en De Klerk Biokinetika

Die lewe begin buite ons comfort zone, so betree nuwe horisonne, vat kanse, maak foute, leer daaruit, lag daaroor, GROEI...
29/06/2020

Die lewe begin buite ons comfort zone, so betree nuwe horisonne, vat kanse, maak foute, leer daaruit, lag daaroor, GROEI en LEWE VOLLUIT!!! Spicewalk Tips & Toes Kroonstad De Lange en De Klerk Biokinetika

Ons weet nie wat vir ons wag op ons lewenspad nie. Ons mag heel waarskynlik ook 'n punt bereik waar ons nie sonder hulp ...
24/06/2020

Ons weet nie wat vir ons wag op ons lewenspad nie. Ons mag heel waarskynlik ook 'n punt bereik waar ons nie sonder hulp kan funksioneer nie. So kom ons help hulle wat hulp nodig het, terwyl ons die voorreg het om dit te kan doen!! Spicewalk Tips & Toes Kroonstad De Lange en De Klerk Biokinetika

22/06/2020

2020 AB CHALLENGE 10 from 20. Decline leg raise with slight hip lift. Do 20 reps and tag a few friends to join the challenge. I challenge Marcelle Jansen Melissa Burmester Chris Wolvaardt Pieter Pretorius Pieter Liebenberg Tips & Toes Kroonstad Spicewalk

Vandag het ons die geleentheid om 'n geleentheid te skep vir verbetering. Geniet jou Vrydag!! Spicewalk De Lange en De K...
19/06/2020

Vandag het ons die geleentheid om 'n geleentheid te skep vir verbetering. Geniet jou Vrydag!! Spicewalk De Lange en De Klerk Biokinetika Tips & Toes Kroonstad

17/06/2020

2020 AB CHALLENGE 9 from 20. Kan jy 20 reps doen? Ek challenge vir Marcelle Jansen Pieter Pretorius Ockie de Bruyn Chris Wolvaardt Melissa Burmester Pieter Liebenberg Spicewalk Tips & Toes Kroonstad

Address

Mangaung

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mobile Fitt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Mobile Fitt:

Shortcuts

Share