Masakane Dagsorg

Masakane Dagsorg Dagsorgsentrum vir kinders vanaf 4 maande tot Gr. R.

Baie baie geluk Juffrou Johandrea met jou verjaarsdag! Hoop dit was ń dag vol baie bederf. Baie dankie vir alles wat jy ...
06/02/2023

Baie baie geluk Juffrou Johandrea met jou verjaarsdag! Hoop dit was ń dag vol baie bederf. Baie dankie vir alles wat jy vir Masakane asook die kinders doen. Ons waardeer jou ongelooflik baie..!! ❤🌸

10/01/2023
12/12/2022

Liewe ouers

Neem asb kennis dat Masakane Dagsorg gesluit sal wees vanaf 14 Desember en dan eers weer sal heropen op 9 Januarie 2023.

Geniet die feestyd saam met vriende en familie en bly asb veilig.

Ons sien uit daarna om ons Masakane maatjies te sien in die nuwe jaar!!

Dit is met 'n dankbare hart dat ons vanoggend vir Little Hands Playdough  baie dankie sê vir hulle wonderlike donasie aa...
30/03/2022

Dit is met 'n dankbare hart dat ons vanoggend vir Little Hands Playdough baie dankie sê vir hulle wonderlike donasie aan ons skool! 😃🧡

Baie dankie aan Wesbank Biblioteek vir die storie wat julle kom lees het op Vrydag 25 Maart 2022. Ons maatjies het dit v...
26/03/2022

Baie dankie aan Wesbank Biblioteek vir die storie wat julle kom lees het op Vrydag 25 Maart 2022. Ons maatjies het dit vreeslik geniet!! 📚📖

03/01/2022

Good day to all our perants!
Please take note that Masakane Daycare will open on the 10th of Januarie for all Daycare children.

The rest of the school will open on the 19th of Januarie. Children are welcome from 07:30. School starts at 08:00.

We can't wait to see everyone 😃

Ons is weer vanaf 10 Januarie 2022 oop vir alle nasorg leerders!
31/12/2021

Ons is weer vanaf 10 Januarie 2022 oop vir alle nasorg leerders!

Ons wens vir al ons Masakane leerders, mamma's & pappa's 'n wonderlike feestyd saam met geliefdes 🥰
25/12/2021

Ons wens vir al ons Masakane leerders, mamma's & pappa's 'n wonderlike feestyd saam met geliefdes 🥰

27/10/2021

Ons wil graag alle ouers aanmoedig om jul kinders vir 2022 vir Graad R te kom inskryf voordat alle klasse vol is!! 🏫📝🧒🏿👧🏾

Die Gogga klas (Gr. RR)  het in Kwartaal 3 die laaste week van skool robotmanne gemaak. Tema was herwinning! ♻️
08/10/2021

Die Gogga klas (Gr. RR) het in Kwartaal 3 die laaste week van skool robotmanne gemaak. Tema was herwinning! ♻️

08/10/2021

Goeie môre aan al ons mamma's en pappa's!

Ons herhinner julle net daaraan dat die skool weer Maandag, 11 Oktober 2021, vir alle Masakane maatjies open.

Onthou asb om WATER in te sit skool toe! Volgende week is 'n warm week wat vir ons wag.

Geniet die jul naweek voordat die skole heropen.

16/09/2021

Ons stel graag al ons ouers in kennis dat Masakane Dagsorg môre gesluit sal wees as gevolg van die protes aksie wat Vrydag 17 September 2021 plaasvind.

Wees asb veilig, ons sien weer al ons maatjies Maandag 20 September 2021.

Address

Alfa Straat
Malmesbury
7300

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

0716908982

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Masakane Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Masakane Dagsorg:

Shortcuts

Share

Category