17/08/2025
Baie geluk aan hierdie twee ou Bytjies,Vian Steenkamp en Casey Pietersen, wat hul Springbokkleure in Toutrek ontvang het..ek is saam met julle almal trots op hulle. Well done...jul pluk nou die vrugte van harde werk en baie ure se oefeninge.