Wingerdlootjie

Wingerdlootjie Ons is 'n dagsorg en 'n nasorg. Soggens het ons opgeleide personeel wat klassies met kinders hanteer en in die middae doen ons nasorg. Januarie 2007 oopgemaak.

Kyk voldag van 7 tot half 6 saans na kinders. Ons verskaf kos in oggende en middae. Word gekyk dat huiswerk gedoen word. Teen 'n ekstra tarief word kinders by sport ook afgelaai en opgetel

Wingerdlootjies ondersteun die Bokke. Go Bokke go. Ons harte is groen en goud.💚🏈
04/09/2026

Wingerdlootjies ondersteun die Bokke. Go Bokke go. Ons harte is groen en goud.💚🏈

Wingerdlootjies vier die Lente met 'n hoede dag.
01/09/2026

Wingerdlootjies vier die Lente met 'n hoede dag.

Wingerdlootjies se Skoenlappers en Perdjies was vandag by die biblioteek om te sien waar ons boeke kan uitneem. Die bibl...
19/08/2026

Wingerdlootjies se Skoenlappers en Perdjies was vandag by die biblioteek om te sien waar ons boeke kan uitneem. Die biblioteek tannie het 'n mooi storie gelees en ons is bederf met 'n geskenkie. Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Die Wingerdlootjies het vandag leer papier maak. Ons sê baie dankie aan Growing Paper vir julle groot bydrae om dit vir ...
18/08/2026

Die Wingerdlootjies het vandag leer papier maak. Ons sê baie dankie aan Growing Paper vir julle groot bydrae om dit vir die kinders prakties te laat ervaar. Ons het groot Pret gehad

Ons hou boeke week by Wingerdlootjies Swartland Pty. Vanoggend het die storiefeetjie kom kuier.
17/08/2026

Ons hou boeke week by Wingerdlootjies Swartland Pty. Vanoggend het die storiefeetjie kom kuier.

28/07/2026

Ben Se eerste besoek aan die tandarts.

28/07/2026

Ons sing gou 'n liedjie oor tande by die tandarts

Ons maatjies het vandag saam met Ben tandarts toe gegaan. Dit was 'n baie lekker ondervinding vir ons kinders. Ons wil v...
28/07/2026

Ons maatjies het vandag saam met Ben tandarts toe gegaan. Dit was 'n baie lekker ondervinding vir ons kinders.
Ons wil vir tannie Elsje en dr Van Staden baie dankie sê dat ons kinders kon leer van tande versorging. Dankie ook vir elke kind se geskenkie. Wingerdlootjies waardeer julle moeite en omgee.

Wingerdlootjies hou poppekas om ons kinders voor te berei vir 'n tandartsbesoek.
27/07/2026

Wingerdlootjies hou poppekas om ons kinders voor te berei vir 'n tandartsbesoek.

Markdag by Wingerdlootjies Swartland Pty. 'n Lekker eetdingetjie op 'n koue dag is net die regte ding.Dankie aan al die ...
03/07/2026

Markdag by Wingerdlootjies Swartland Pty. 'n Lekker eetdingetjie op 'n koue dag is net die regte ding.
Dankie aan al die mammas en pappas vir julle moeite❤️

Address

26 Cinsaut Street
Malmesbury
7300

Telephone

+27742889926

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wingerdlootjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wingerdlootjie:

Shortcuts

Share

Category