03/09/2026
๐ฅ๐ฒ ๐๐-๐๐๐ ๐๐๐๐ โ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐? ๐ฒ๐ฅ
๐ท๐ถ๐ป๐ฑ๐ฐ๐ฌ๐ฒ๐ถ๐บ. ๐ฒ๐ถ๐ด๐ท๐ฌ๐ป๐ฐ๐บ๐ฐ๐ฌ. ๐ท๐น๐ฌ๐ป. โ๐ต ๐ฎ๐ถ๐ฌ๐ฐ๐ฌ ๐ซ๐ถ๐ฌ๐ณ. โค๏ธ
Is jy en jou span reg om te wys wie se pot kan KRAAK? ๐ฅ
Dan is JO-POT 2026 die plek om te wees!
๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐. ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐.
๐ฐ R20 000+ se pryse!
๐ฅ โn Dag vol potjiekos, kompetisie, kuier en gemeenskapsgees.
๐
๐๐จ๐๐ง๐ฌ๐๐๐ , ๐๐ ๐๐๐ฉ๐ญ๐๐ฆ๐๐๐ซ ๐๐๐๐
๐ ๐๐จ-๐๐จ๐ฅ๐ฉ๐ก๐ข๐ง ๐๐ฐ๐๐ซ๐ญ๐ฅ๐๐ง๐ ๐๐๐
Of jy nou โn potjiekos-professional is, โn familie-span, โn vriendekring of โn besigheidspanโฆ
BRING JOU SPAN! BRING JOU POT! BRING JOU A-GAME! ๐๐ฅ
Maar hier is die belangrikste deel:
Elke inskrywing help ons om broodnodige fondse in te samel vir Jo-Dolphin Swartland APD en die persone met veelvuldige gestremdhede wat ons daagliks ondersteun. ๐
๐ 2026 is ekstra spesiaal โ Jo-Dolphin vier 20 JAAR! ๐
๐ ๐ฐ๐ต๐บ๐ฒ๐น๐๐พ๐ฐ๐ต๐ฎ๐บ ๐ฐ๐บ ๐ต๐ถ๐ผ ๐ถ๐ถ๐ท!
๐ฒ Kontak ons om jou span se plek te verseker.
Kontak: Christine Fortuin by Darling Cellars.
E-pos: [email protected]
Kontak: 022 492 2276 of 073 031 3747
โ ๏ธ Slegs 30 spanne! Moenie wag totdat al die plekke vol is nie!
๐ฅ ๐๐-๐๐๐ ๐๐๐๐ โ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐! ๐ฅ
Darling Cellars Darling Green Country Estate Darling Sweet Handcrafted Darling Heidi Myburgh Aletta Van de Vyver Jeffrey Petersen Hanlie Van Wyk Swartland Tourism Madeleine Myburgh Tania Gous Karen Els Karen Everson Heini Wentzel Furlo Theron Christel Arendse Shimone Shanice Daniels Kate Jantjies Gwendoline Kriek Crescendo White Cleodine Leukes Sanel Vos