A+ Educentre

A+ Educentre Ons help jou om jou toekoms te bou! Huiswerkklub | Wiskundeklub | Tuisonderrig | Taalklub | Leesklub

🩰✨ Baie geluk met jou mooi prestasie, Cali! Ons is baie trots op jou! 🌟✨️
08/09/2026

🩰✨ Baie geluk met jou mooi prestasie, Cali! Ons is baie trots op jou! 🌟✨️

Veels geluk aan Juffrou Faren, wat die naweek verjaar het! 🎉Mag jy ’n geseënde lewensjaar hê. Baie dankie vir jou sprank...
07/09/2026

Veels geluk aan Juffrou Faren, wat die naweek verjaar het! 🎉

Mag jy ’n geseënde lewensjaar hê.

Baie dankie vir jou sprankelende en sagte persoonlikheid en vir die rol wat jy in ons leerders se lewens speel. Ons waardeer jou opreg! ✨️

Ons is elke dag dankbaar vir die geleentheid om ’n verskil in kinders se lewens te maak. ❤️
03/09/2026

Ons is elke dag dankbaar vir die geleentheid om ’n verskil in kinders se lewens te maak. ❤️

🎓✨ REGISTRASIE VIR 2027 IS NOU OOP! ✨🎓By A+ Educentre help ons leerders om hul volle akademiese potensiaal te bereik. 📍 ...
01/09/2026

🎓✨ REGISTRASIE VIR 2027 IS NOU OOP! ✨🎓

By A+ Educentre help ons leerders om hul volle akademiese potensiaal te bereik.

📍 Beskikbaar in Malmesbury & Langebaan

Ons fokus daarop om leerders te ondersteun, selfvertroue te bou en hulle te help om hul akademiese doelwitte te bereik.

📲 Kontak ons vandag om meer oor ons dienste uit te vind en verseker jou plek vir 2027!

📞 082 554 8990
📧 [email protected]
🌐 www.apluseducentre.com

28/08/2026

🌸🌿 Ons A+ leerders besoek Lowensvlei Blommeplaas! 🌿🌸

Ons leerders kry die geleentheid om meer oor blomboerdery te leer en eerstehands te ontdek hoe ’n blomplaas funksioneer. 🌱💐

📚 Die toetsreeks is om die draai! 📝Ons A+ leerders is aktief besig om voor te berei en hard te werk vir die toetse wat v...
28/08/2026

📚 Die toetsreeks is om die draai! 📝

Ons A+ leerders is aktief besig om voor te berei en hard te werk vir die toetse wat voorlê. 💪

Elke sessie tel! 🚀

Baie geluk met jou prestasie, Albert! Ons is ongelooflik trots op jou. Jou harde werk en deursettingsvermoë wys in elke ...
18/08/2026

Baie geluk met jou prestasie, Albert! Ons is ongelooflik trots op jou. Jou harde werk en deursettingsvermoë wys in elke kilometer. 🚴‍♂️🚴‍♂️

🏆💙 Ons staan agter ons Rockies met die 2026 Interskole! 💙🏆Sterkte aan al die spanne wat deelneem! Gee alles en geniet el...
14/08/2026

🏆💙 Ons staan agter ons Rockies met die 2026 Interskole! 💙🏆

Sterkte aan al die spanne wat deelneem! Gee alles en geniet elke oomblik! 💪🏼🔥

Ons is trots op julle! 🏆👏🏼

Kwartaal 3 is amptelik aan die gang! 🚀 Die eerste week is voltooi, en ons leerders is reeds hard aan die werk om hul doe...
24/07/2026

Kwartaal 3 is amptelik aan die gang! 🚀

Die eerste week is voltooi, en ons leerders is reeds hard aan die werk om hul doelwitte te bereik.

Address

Kortstraat 15
Malmesbury
7300

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00

Telephone

0825548990

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A+ Educentre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to A+ Educentre:

Share

Category