Wesbank Sekondêr Offisieel

Wesbank Sekondêr Offisieel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wesbank Sekondêr Offisieel, School, Fresia Street, Malmesbury.

04/09/2026
🥈 2DE PLEK BY DIE PROVINSIALE HACKATHON! 🥈Ons Wesbank-span het met kreatiwiteit, tegnologie en uitstekende spanwerk uitg...
01/09/2026

🥈 2DE PLEK BY DIE PROVINSIALE HACKATHON! 🥈

Ons Wesbank-span het met kreatiwiteit, tegnologie en uitstekende spanwerk uitgeblink. Baie geluk—julle maak ons ongelooflik trots! 🤖🔥

Geesweek Dag 4: Sport Trots
20/08/2026

Geesweek

Dag 4: Sport Trots

19/08/2026

’n Groot dankie aan West Coast College Atlantis dat hulle ons leerders hartlik ontvang en die indrukwekkende 4IR-laboratoriums en werkswinkels aan hulle bekendgestel het. Ons leerders het eerstehands ervaar hoe tegnologie, vaardighede en kreatiwiteit gebruik word om die toekoms met jou eie hande te bou. 🦾🔧🚀

Baie dankie aan Mnr. Fortuin vir die organisering van hierdie waardevolle en inspirerende uitstappie.

Wesbank S.S vs Proteus Tegniese Skool 19 Augustus 2026Atlantis
19/08/2026

Wesbank S.S vs Proteus Tegniese Skool
19 Augustus 2026
Atlantis

Geesweek 2026Day 3: Dress for the wrong occasion
19/08/2026

Geesweek 2026

Day 3: Dress for the wrong occasion

Address

Fresia Street
Malmesbury

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27221001563

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wesbank Sekondêr Offisieel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wesbank Sekondêr Offisieel:

Shortcuts

Share

Category