HSS CLASS of 2004

HSS CLASS of 2004 HSS CLASS OF 2004 - 10 year reunion group: Please like the page and invite others Ons probeer almal op te spoor. Dit sal in Augustus maand wees.

Almal wat in Hoerskool Swartland 2004 Matriek klas was moet asb die page like en almal wat jy nog mee in kontak is asb invite. Wil so veel as moontlik mense by ons 1ste groot reunie he. Die aand voor interskole. Julle sal op hoogte gehou word op hierdie page. Meer inligting oor die reunie sal volg.

20/05/2014

Aan al die matrieks van 2004,

Die tyd het gevlieg en dis tyd vir ons 10 jaar reunie!

Ons skop interskole naweek af met 'n spitbraai en lekker kuier by die Oloksaal.

Datum: Vrydag, 22 Augustus 2014
Tyd: 19:30 vir 20:00
Koste: R100 per kop

Metgeselle is welkom, laat weet asb vir Mia ([email protected] of 083 610 2229) of Paul ([email protected] of 083 414 7029) teen 22 Julie of jy/julle dit sal bywoon. Dit sal ook gaaf wees as julle voor die tyd kan betaal.

Bankbesonderhede:
GM Slabber
Absa
Tjekrekening
4061353238

Verwysing: naam_2004

Daar sal n kontantkroeg wees en wyn word geborg.

Ons sien baie daarna uit om almal weer n slag te sien!

Paul en Mia

P.S. Konrad Toerien is besig om die old boys rugbywedstryd te reël vir die Vrydagmiddag, ons sal die details deurgee sodra dit gefinaliseer is.

04/01/2014

Almal wat in Hoerskool Swartland 2004 Matriek klas was like asb die page!

04/01/2014

Address

Dirkie Uys Straat
Malmesbury
7300

Telephone

0834147029

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HSS CLASS of 2004 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to HSS CLASS of 2004:

Shortcuts

Share

Category