J.M at Skoolgereed

J.M at Skoolgereed Welkom by J.M @ SKOOLGEREED...

Dit is 'n baie groot voorreg om u as die leser van hierdie bladsy in

Sessies en terapie, kontak ons by cronjejeannem10@gmail.comAlle neurodiverse kinders (ADHD, outisme, OCD, ODD, PDA ens)
30/05/2023

Sessies en terapie, kontak ons by [email protected]

Alle neurodiverse kinders (ADHD, outisme, OCD, ODD, PDA ens)

29/03/2023

Kom loer in by ons Near2Neuro wat intervensiesessies aanbied vir Neurodiversiteits kinders. (Outisme, ADHD, ODD en vele meer)

Moedeloos? Raad op? Voel jy alleen in jou reis? Ons as kundiges, help graag.

2023 ! En so is ons opgewonde om aa te kondig dat ons terug is in Aksie. Taal is die manier waarop ons uitdrukking gee t...
31/01/2023

2023 ! En so is ons opgewonde om aa te kondig dat ons terug is in Aksie. Taal is die manier waarop ons uitdrukking gee tot die werêld om ons, en sin maak van als om ons. Maar nie net dit nie,

Dis ook hoe ons leer oor alles om ons. Ons bied taalontwikkeling aan en intervensie vanaf 4 jaar.

Afrikaans en Engels.
Klasse word aangebied in Wellington en Malmesbury.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

Groete

Spel & Speel groete

22/06/2020

Storie tyd saam met juffrou Jeanne-Maie. Kom luister en lag saam😆

09/06/2020

En ons is terug ! Hoop almal is veilig en nogsteeds gesond! So opgewonde vir al die nuwe uitdagings en lekker dinge wat nog voorlê vir "J.M at Skoolgereed"

Hiermee, laai ek 'n video insetsel op die bladsy ivm vorms.. geniet dit!!

Nog vele meer....

Kontak ons gerus vir meer inligting

Skool groete

Juffrou
Jeanne-Marie.xx

Liewe Mamma en Pappa! Ongelooflike goeie nuus! Kontak ons asseblief, kom  "like" ons bladsy en raak deel van ons dans fa...
18/01/2020

Liewe Mamma en Pappa! Ongelooflike goeie nuus! Kontak ons asseblief, kom "like" ons bladsy en raak deel van ons dans familie Alle inligting word op ons facebook bladsy gelaai.

Motoriese ontwikkeling en sensoriese ontwikkeling word in alle klasse geintegreer.

Klasse word in Wellington en in die Paarl aangebeid.

Dans liefde

Juffrou Jeanne-Marie.xx

NUUS !

NOG NOOIT VAN TE VORE.....

Ons kondig aan dat al ons klasse wat aangebied gaan word , gaan fokus op motoriese ontwikkeling en sensoriese ontwikkeling, dit word geintegreer in alle klasse.

As juffrou, is dit vir my 'n absolute voorreg om hierdie nuus aan te kondig! Motoriese ontwikkeling is geweldig belangrik vir ons kinders, om 'n stewige fondasie te bou.

Ons inskrywingsvorms is binnekort beskikbaar.

Dans liefde.

Xx

Baie belangrik ook vir goeie taal ontwikkeling😀
26/04/2019

Baie belangrik ook vir goeie taal ontwikkeling😀

It’s a time to celebrate and spur your child’s interest in reading and literacy. Reading aloud to your child every day is one very effective way to do just that!

Hoop almal het 'n goeie week agter die rug. Loer bietjie hier
26/04/2019

Hoop almal het 'n goeie week agter die rug. Loer bietjie hier

Teken 'n klankie (of 'n vorm as jou klassie nog jonk is) in bordkryt op die plaveisel. Gooi water in 'n spuitbottel en sluit die klankie af. Gooi water in 'n bakkie en verf die klankie al op die lyne met 'n verfkwas. Vir die ouer maats kan die kind al op die regte plek begin en eindig.

21/04/2019

Deesdae is daar soveel druk op ons kinders. Hulle moet al hoe gouer al begin presteer. Tesame met dit is ons leefstyl so gejaagd,sosiale media het ontpop,dieet en gesonde oefen en ontspanningstyd en wegbreek kans in ons pragtige natuur is dus beperk.

Sommige kundiges verwys na "lewensstyl siektes".Kyk egter na hierdie video wat jou meer bewus sal maak na wat outisme werklik is en hoe 'n mens dit in jou kind op 'n baie jong stadium al reeds kan ontdek. Altyd lekker en goed om op die hoogte van sake te bly.

Lekker kyk! Stuur gerus jou mening of kom deel jou ervaring of storie met ons.

Address

Malmesbury
7300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when J.M at Skoolgereed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to J.M at Skoolgereed:

Shortcuts

Share

Category