Laerskool Swartland Primary

Laerskool Swartland Primary By Laerskool Swartland ontwikkel ons die kind tot sy volle potensiaal. Ons werk hard
Ons leef netjies. Ons spreek lewe.

Die basis van onderrig is Christelik sodat ons leerders met verantwoordelikheid hul talente kan ontwikkel en regte aanvaar.

06/09/2026

05/09/2026


   's      Laerskool Swartland O/13A-Netbal WEN LSS Fast Five’s toernooi!!
04/09/2026

's

Laerskool Swartland O/13A-Netbal WEN LSS Fast Five’s toernooi!!

         Laerskool Swartland is báie trots op ons leerders wat gister aan die WOW Telfees deelgeneem het.Hulle het ook a...
04/09/2026



Laerskool Swartland is báie trots op ons leerders wat gister aan die WOW Telfees deelgeneem het.

Hulle het ook almal uitstekend gevaar en ons deel graag hulle uitslae.

Milan Stears Gr 6 - 3de plek
Mieke Stears Gr5 - 2de plek
Wynand Steenkamp Gr 4 - 1ste plek
Lydia Smit Gr 7 - 1ste plek

🚑          Ons Graad 2-maats het hierdie week ’n baie spesiale verrassing gekry toe die ambulans by hulle kom kuier het!...
02/09/2026

🚑

Ons Graad 2-maats het hierdie week ’n baie spesiale verrassing gekry toe die ambulans by hulle kom kuier het!

Die maats het dit ongelooflik baie geniet om die ambulans van nader te kan sien en meer daaroor te leer. 👩‍⚕️👨‍⚕️🚑 Dit sluit aan by hulle Lewensvaardigheidstemas - Beroepe en Mense wat ons help.

Wat ’n lekker en leersame ervaring!

'n Groot dankie aan Weskus Meganisasie vir die borg van ons skaakspelers se splinternuwe rugsakke!Beide ons o.9- en o.11...
02/09/2026

'n Groot dankie aan Weskus Meganisasie vir die borg van ons skaakspelers se splinternuwe rugsakke!

Beide ons o.9- en o.11-spanne het vanjaar skoonskip gemaak in die Swartland Junior Skaakliga, asook by die Pedro Booyse Topskole-toernooi.

Albei spanne is amptelik as die nommer een in die Weskus vir hul onderskeie ouderdomsgroepe gekroon.

Boonop is 8 van die 12 spelers as die beste in hul posisies in die streek aangewys - 'n uitsonderlike prestasie!

Hierdie uitblinkers pak die top skole van regoor die provinsie op 5 en 6 September in Wellington tydens die Wes-Kaap Topskole-kompetisie.

Baie voorspoed aan elke speler; ons is reeds ongelooflik trots op julle!

01/09/2026

          Die Graad 4's moes gister omtrent soos ingenieurs dink en waterwiele maak.Hulle moes dit eers ontwerp, toe bou...
01/09/2026



Die Graad 4's moes gister omtrent soos ingenieurs dink en waterwiele maak.

Hulle moes dit eers ontwerp, toe bou en toe toets om seker te maak of hulle konstruksies suksesvol is.

Dit was VET pret!

        Final home ground game vs Eversdal.Well done to these 8 amazing netball players who fought from beginning to the...
30/08/2026




Final home ground game vs Eversdal.

Well done to these 8 amazing netball players who fought from beginning to the end!

Although we did not win on the score board, we won in passion for the game, love for each other, respect for your coaches, umpires and opponents.

Truly proud of you! A season like no other!

Swartland Primary u.13A netbal warriors!

Address

St Thomasstraat
Malmesbury
7299

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 14:30

Telephone

+27224822251

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Swartland Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category