Spel&Speel Kindervaardigheids ontwikkelings Praktyk -Jeanne-Marie Malan

Spel&Speel Kindervaardigheids ontwikkelings Praktyk -Jeanne-Marie Malan My praktyk is gevestig in Malmesbury in die hart van die Swartland. Ek bied 'n wye spektrum van dienste, hoofsaaklik emosionele en spelterapie.

Ek praktiseer ook as 'n voorskoolse spesialis opvoeder/onderwyserres wat suiwer in die fase gekwalifiseerd is.

Nuwe sessies binnekort in 2025 beskikbaar! Hou ons dop.
02/10/2024

Nuwe sessies binnekort in 2025 beskikbaar! Hou ons dop.

Wie is ek? 3 Mei 2024
03/05/2024

Wie is ek? 3 Mei 2024

Nie alle mense is sensitief vir hulle omgewing nie, maar onlangs het die menslike wetenskap individue geïdentifiseer wat hoogs sensitief vir hulle omgewing is. Wat is dit? Hoe weet iemand of hulle hoogs sensitief is, en hoe word die individu sowel geestelik as fisiek geaffekteer?

https://youtu.be/ys6zzEqHEg4?si=4yZafnwRkXwyFKKYHSP is in ons huidige samelewing 'n onderwerp waaroor niemand praat. Dit...
20/11/2023

https://youtu.be/ys6zzEqHEg4?si=4yZafnwRkXwyFKKY

HSP is in ons huidige samelewing 'n onderwerp waaroor niemand praat. Dit bly ongemaklik, vreemd en soms 'n kopkrap.

Maar hoe gemaak as jy 'n familielid of kind het wat 'n HSP(Highly sensitive person) is??

Kom saam met ons op reis en leer meer . Onthou altyd - kennis is mag

Wondering whether you might be a highly sensitive person (HSP)? Which type of HSP are you? Do you daydream constantly? Does the thought of sitting still make...

Spring gou, om jou plek te verseker. Jump fast to ensure your spot.
31/10/2023

Spring gou, om jou plek te verseker.

Jump fast to ensure your spot.

Ons kook heerlik in ons kombuis. Ons is baie gelukkig. 🤩
31/10/2023

Ons kook heerlik in ons kombuis. Ons is baie gelukkig. 🤩

Kontak ons vir meer inligtingContact us for more information
31/10/2023

Kontak ons vir meer inligting

Contact us for more information

Neurodiversiteit is 'n aspek wat baie mense in ons alledaagse lewe affekteer. Hierdie kinders van ons is net so spesiaal...
26/10/2023

Neurodiversiteit is 'n aspek wat baie mense in ons alledaagse lewe affekteer. Hierdie kinders van ons is net so spesiaal en belangrik soos alle ander kinders en het dieselfde reg op gehalte onderwys.

Hulle verdien ook 'n skool wat kan beplan spesifiek vir hulle behoeftes.

Daarom is ek baie opgewonde om aan te kondig dat hierdie sentrum open volgende jaar. Die skoolhoof van die skool, Eldri Warnich is baie goed aan my bekend.

Kontak haar gerus vir meer inligting. Ek is opgewonde oor die verskil wat hierdie skool gaan maak in Malmesbury.

Klara Klets is baie oulik! In die werêld van ons kinders leer sy ons so mooi oor gevoelens en emosies, asook enige ander...
26/10/2023

Klara Klets is baie oulik! In die werêld van ons kinders leer sy ons so mooi oor gevoelens en emosies, asook enige ander tema of onderwerp.

Sy het vreeslik baie talent. Gaan kyk gerus en indien jy vir jou kind 'n tyd wil gee vir bietjie "screen time" , gebruik dit slim. Ons woon in 'n tegnologiese era, waar by ons sal moet aanpas, maar dit tog ook wys hanteer en beheer, sodat dit matig geniet kan word.

https://youtu.be/VaYRN9cNPCE
25/10/2023

https://youtu.be/VaYRN9cNPCE

Afrikaanse woordeskat vir kleuters en jong kinders.Klara kyk hier na verskillende emosies.Identifiseer gevoelens.

Kontak hierdie maatskappy gerus vir gehalte diens en produkte. Ons is werklik bevoorreg om die borgskap te ontvang. Hart...
23/06/2023

Kontak hierdie maatskappy gerus vir gehalte diens en produkte.

Ons is werklik bevoorreg om die borgskap te ontvang. Hartlike dank!

Groete

Near2 Neuro

Address

Voortrekker Road
Malmesbury
7299

Opening Hours

Monday 02:00 - 04:30
Wednesday 02:00 - 04:00
Friday 03:15 - 05:00

Telephone

+27710799313

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spel&Speel Kindervaardigheids ontwikkelings Praktyk -Jeanne-Marie Malan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Spel&Speel Kindervaardigheids ontwikkelings Praktyk -Jeanne-Marie Malan:

Shortcuts

Share