Miz-IT Kidz

Miz-IT Kidz Aftercare/Nasorg

05/08/2025



Book cheap flights across South Africa & beyond: enjoy fares from just R550* and experience hassle-free booking. Travel more, and spend less.

Geagte Ouers,MIZ-IT Kidz Aftercare:Aansoeke steeds oop vir Nasorg/Aftercare vanaf Gr. RR tot Gr.6ONS TYE: Ma-Don = 13h00...
19/01/2025

Geagte Ouers,

MIZ-IT Kidz Aftercare:
Aansoeke steeds oop vir Nasorg/Aftercare vanaf Gr. RR tot Gr.6
ONS TYE: Ma-Don = 13h00-18h00 en Vrydae = 13:00-17:00

ONS DIENSTE / U KEUSE:
1. PAKKET: R500/maand of;
2. REKENING R25/dag Ma-Don en R10/dag Vrydae.

-Hulp met Huiswerk, Take, Toets en Eksamenvoorbereiding in lyn met CAPS.
-Tutoring/Individuele vakondersteuning.
-Nasorglêer (PoE & Elektroniese Lêer) vir Klanke, Lees en Skryfoefeninge.
-Wi-Fi en Rekenaarprogramme met fokus op Klanke, Lees en Wiskunde.
-Basiese Rekenaarvaardigheidsklasse met jaarlikse sertifikate.
-Toebroodjie/Ligte Maaltyd, Dinsdae & Donderdae.
-Nasorg T-Hemp.
-Skoolvakansiesorg (behalwe Desember of tot skole sluit).
-Vervoer vanaf Nasorg na Huis toe.

Dual medium instruction (Eng and Afr)

OWNER/DIRECTOR:
Very experienced with qualifications – SC, HDE, B.Ed (Hons), M.Ed, ICDL, Assessor and Facilitator
B.Ed Honours Degree in Curriculum Studies with distinction in SPECIAL NEEDS & SUPPORT SERVICES

Kontak ons gerus vir 'n Aansoekvorm or more info! 🙏🏻Thank you!

30/11/2024
Check out our future gymnasts...❤️😍
30/11/2024

Check out our future gymnasts...❤️😍

Artists in the making…
07/11/2024

Artists in the making…

This is pure kinder joy…kyk dan net die stralende gesiggies!!
01/11/2024

This is pure kinder joy…kyk dan net die stralende gesiggies!!

25/01/2024

Geagte ouer/voog...
IS U OP SOEK NA NASORG VIR U KIND IN ABBOTSDALE?
Miz-IT Kidz het ruim plek en speelgrond agter geslote hekke, verskaf skryfbehoeftes vir onsite gebruik, materiaal vir boeke oortrek en rekenaars met Wi-Fi. Aangesien leerders weinig handboeke huis toe kry, gebruik ons aanlyn platforms soos WCED ePortal/lesplanne vir inligting.

Ons het 4 PAKETTE wat dit selfs vir die mees behoeftigste maatjie moontlik maak om aan te sluit? Kan u glo dat ons selfs ‘n R10 per dag pakket het, hoe ongelooflik is dit? Boonop kan volle lede/full members Vrydae ‘n maatjie bring om gratis te kom deel in al die pret soos computer games, swem, big screen movies, ens.

Kontak/WhatsApp 061 596 2868 vir meer inligting of 'n Aansoekvorm of besoek ons by Kerkstraat 216, Abbotsdale.

All info available in English as well. Packages in short...
A. MEMBER : R400/month (Payable in advance)
B. TUTORING : R80/hour (Cash or payable month end)
C. SUPPORT : R30/day (Cash or payable month end)
D. WALK-IN : R10/day (Cash or payable month end)
THANK YOU!

Dagsê maats, ons is al weer volstoom aan die gang hier by Miz-IT Kidz Nasorg. Mos geweet die juffrouens en menere gaan n...
24/01/2024

Dagsê maats, ons is al weer volstoom aan die gang hier by Miz-IT Kidz Nasorg. Mos geweet die juffrouens en menere gaan nou weer klomp huiswerk gee…

Here at Miz-IT Kidz Aftercare, doing homework is always nice, but learning on the computer is so much more fun…
24/01/2024

Here at Miz-IT Kidz Aftercare, doing homework is always nice, but learning on the computer is so much more fun…

Kyk ons leer self om boeke oor te trek...
24/01/2024

Kyk ons leer self om boeke oor te trek...

Maats, laat ons maar nog die swembad geniet voor die skool ons weer toegooi met die klomp huiswerk. By Miz-IT Kidz voel ...
23/01/2024

Maats, laat ons maar nog die swembad geniet voor die skool ons weer toegooi met die klomp huiswerk. By Miz-IT Kidz voel dit darem nog soos vakansie, want dis mos hoe 'n kind elke dag moet voel, of hoe?

Nuwe maats, ons weet sommer julle gaan net so gelukkig wees hier by ons, want hoe dan anders… we are Miz-IT Kidz after a...
22/01/2024

Nuwe maats, ons weet sommer julle gaan net so gelukkig wees hier by ons, want hoe dan anders… we are Miz-IT Kidz after all!! So kom sluit aan by die beste en mees bekostigbaarste Nasorg in Abbotsdale wat al lank voor 2007 bestaan!

Address

216 Kerk Street, Abbotsdale
Malmesbury
7301

Opening Hours

12:30 - 17:30

Telephone

+27787034590

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Miz-IT Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Miz-IT Kidz:

Shortcuts

Share