Anne Pienaar Gedenk Skool

Anne Pienaar Gedenk Skool A Primary School on Jakkalsfontein on the Paardeberg, Swartland, South Africa.

Geagte Ouers en VoogdeNeem asb. kennis dat die datum verander word weens die reënvoorspelling die naweek. Nuwe datum: Vr...
10/09/2026

Geagte Ouers en Voogde

Neem asb. kennis dat die datum verander word weens die reënvoorspelling die naweek.

Nuwe datum: Vrydag, 18 September 2026
Ouers en Voogde is welkom om die dag nogsteeds by te woon.

'n Pamflet sal vandag aan u uitgestuur word om verder inligting te verskaf.

Ons sien baie uit om te sien wat die Gr. 7's gaan verkoop en om die dag saam met u te kan geniet!

Groete

Anne Pienaar Personeel

10/09/2026
Kennisgewing!Datum verandering!18 September 2026🌸🌷
09/09/2026

Kennisgewing!
Datum verandering!

18 September 2026🌸🌷

Erfenis en Lentefees!!Moet dit nie misloop nie!12 September 2026
07/09/2026

Erfenis en Lentefees!!
Moet dit nie misloop nie!
12 September 2026

Netbal en Rugby teen CPM!Dankie aan almal wat kom ondersteun het!
30/08/2026

Netbal en Rugby teen CPM!
Dankie aan almal wat kom ondersteun het!

Kennisgewing SPORTOns neem deel, Saterdag 29 Augustus 2026Te CPM Skool.Ons moedig ouers en voogde aan om leerders te kom...
26/08/2026

Kennisgewing SPORT
Ons neem deel, Saterdag 29 Augustus 2026
Te CPM Skool.

Ons moedig ouers en voogde aan om leerders te kom ondersteun!

Anne Pienaar Gedenk Skool  was baie geseënd vandag!! die WOW Vlinders en DCS Malmesbury, saam met Shoprite het ons leerd...
04/08/2026

Anne Pienaar Gedenk Skool was baie geseënd vandag!! die WOW Vlinders en DCS Malmesbury, saam met Shoprite het ons leerders kom bederf met ń heerlike Koppie Sop en Broodjies! Baie baie dankie aan almal wat die bederf moontlik gemaak het!
Ons waardeer dit opreg!

GRAAD R!! Hou OPEDAG!!15 AUGUSTUS 2026Moet dit nie misloop nie!Tyd:10:00vm- 13:00nm
01/08/2026

GRAAD R!! Hou OPEDAG!!
15 AUGUSTUS 2026
Moet dit nie misloop nie!
Tyd:10:00vm- 13:00nm

29/07/2026

📚 BELANGRIKE KENNISGEWING 📚

⏰ Vroeë sluiting: Donderdag, 30 Julie 2026 🕐 13:00 (1:00 nm)

✨ Waarom sluit ons vroeër?

Al ons opvoeders is betrokke by die WOW Spelkompetisie wat by Hoërskool Swartland plaasvind.

🚗 Neem asseblief kennis:
Leerders wat van eie vervoer gebruik maak, moet asseblief om 13:00 afgehaal word.

Reël asseblief betyds vir u kind se vervoer.

💙 Baie dankie vir u begrip en samewerking!

🌟 Anne Pienaar Gedenk Primêr 🌟

Anne Pienaar Gedenk Skool  was ongelooflik geseënd! Die afgelope Woensdag het ons skool ń Anonieme donasie bederf gekry....
04/06/2026

Anne Pienaar Gedenk Skool was ongelooflik geseënd! Die afgelope Woensdag het ons skool ń Anonieme donasie bederf gekry.

Die leerders was elkeen bederf met ń heerlike burger, koeldrank, stokkielekker en ń pakkie chips. Die leerder het die dag baie geniet.

Baie dankie aan almal wat betrokke was met die voorbereiding en uitdeel van die bederf!

Address

Malmesbury

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anne Pienaar Gedenk Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category