Wilgie Leer Studio

Wilgie Leer Studio Ontwikkel 'n LIEFDE vir lees terwyl jy begrip, spelling, geheue en leesspoed verbeter.

Dit was werklik 'n voorreg om hierdie jaar saam met hierdie kinders te werk. Hulle het my elke dag met soveel vreugde en...
27/11/2024

Dit was werklik 'n voorreg om hierdie jaar saam met hierdie kinders te werk. Hulle het my elke dag met soveel vreugde en inspirasie gevul.
Ek is verskriklik trots op elkeen van julle. Dit maak my hart warm om te sien hoe julle groei en selfvetroue opbou.

Ek het gesien hoe elkeen ontwikkel en blom in jul unieke vermoëns. Om deel te wees van julle reis van lees en ontdekking was 'n ware seën. Dankie vir julle vetroue in my.

Hou aan om boeke oop te maak – dit is die sleutels tot nuwe wêrelde, idees, en avonture. Elke keer wat julle lees, groei julle.

Ek glo in julle en sien uit na al die wonderlike dinge wat julle gaan bereik!

26/08/2024
Ons het prysuitdeling gehou! 🏆👏Baie geluk aan elke kind wat so uitsonderlik presteer het. Ons is SUPER trots op julle.Ha...
24/11/2023

Ons het prysuitdeling gehou! 🏆👏

Baie geluk aan elke kind wat so uitsonderlik presteer het.
Ons is SUPER trots op julle.
Harde werk word altyd beloon.
Dankie aan elke ouer wat hulle kinders ook so mooi ondersteun.
Ons is besonders trots op julle deursettingsvermoë en dryfkrag deur die jaar. ELKE kind is die erkenning werd!

Dit was 'n absolute voorreg om met elke kind te kon werk. Ons weet julle gaan nog baie hoogtes bereik.

Mag die Here julle oorvloedig seën

Klank herkenning en vormingSo word ons slim. Maatjies leer speel-speel.Ons het klanke gebou en nagetrek.
09/11/2023

Klank herkenning en vorming

So word ons slim. Maatjies leer speel-speel.

Ons het klanke gebou en nagetrek.

Ruimtelike Persepsie!
08/11/2023

Ruimtelike Persepsie!

Midlynkruising
08/11/2023

Midlynkruising

Midlynkruising!Ons oefen om ons midlyn te kruis.
08/11/2023

Midlynkruising!

Ons oefen om ons midlyn te kruis.

Ons inspireer Ons motiveerOns gee om Ons leer
06/11/2023

Ons inspireer
Ons motiveer
Ons gee om
Ons leer

Address

Mark Street
Mafube

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilgie Leer Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category