Die Lytteltonse Hoërskool

Die Lytteltonse Hoërskool This site is for anyone who attended the school as well as those who know someone who attended the school.

Hierdie FB Page is vir almal wat na die skool gegaan het, asook vir diegene wat mense ken wat na die skool gegaan het.

01/07/2024

Tonight, 40 years ago, John, we embarked on an amazing adventure. You've been gone for more than 4 years now. Oh, how I miss you.

Nouja, 'n bietjie laat, maar hier is die wonderlikste wense vir almal, beide die huidige en voormalige leerlinge en hull...
12/01/2017

Nouja, 'n bietjie laat, maar hier is die wonderlikste wense vir almal, beide die huidige en voormalige leerlinge en hulle geliefdes. Vir ons, hier in Amerika, gaan dit dalk 'n besonder slegte jaar wees met die nuwe Russiese administrasie in die White House. ;)

Hier in South Carolina, sedert die Burgeroorlog toe mense verskiklik arm was, is die tradisionele Nuwejaarsdag gereg, bl...
05/01/2016

Hier in South Carolina, sedert die Burgeroorlog toe mense verskiklik arm was, is die tradisionele Nuwejaarsdag gereg, black-eyed peas en collards. In later jare het hulle varkvleis bygevoeg. Die ou gediggie wat die tradiesie verklaar gaan nou maar so: Peas for pennies, Collards for Dollars; eat 'em all up, and you will have good luck. Ons het ook yams met bruinsuiker en bourbon sous beygevoeg, asook 'n blatjang van cranberry, pynappel en pekan.

Wens aan al die voormalige Lytteltoners, diegene nog daar in Gauteng, erens anders in Suid-Afrika en Namibia, en ook die...
05/01/2016

Wens aan al die voormalige Lytteltoners, diegene nog daar in Gauteng, erens anders in Suid-Afrika en Namibia, en ook diegene wat versprei is wereldwyd, 'n 2016 propvol gesondheid en geluk! Robert Lukey

06/11/2015

Fanus Venter wat na my hoofseun geword het, is gister oorlede. Dit is treurige nuus. Dankie aan Naomi dat sy ons daarvan laat weet het. Naomi Kuipers Schulze.

Na meer as 31 jare se verbondenheid, het John en ek amptelik getroud geraak op 'n vriend se plaas naby Hollywood, so twi...
15/10/2015

Na meer as 31 jare se verbondenheid, het John en ek amptelik getroud geraak op 'n vriend se plaas naby Hollywood, so twintig kilometers verder suid van Charleston; die plaas se naam is Bel Air. ;)

Het onlangs met familie in London gekuier.Die foto is geneem na 'n heerlike aandete in die Rosewood Hotel op die aand to...
22/09/2015

Het onlangs met familie in London gekuier.Die foto is geneem na 'n heerlike aandete in die Rosewood Hotel op die aand toe Koniging Elizabeth II 'n nuwe hersingsrekord getref het.

Nuwe "ou" fotos van ons matriekjaar wat onlangs op LyttleltonMatriek62 se Facebook bladsy gepos is. Dankie, Selda!!!! On...
04/07/2015

Nuwe "ou" fotos van ons matriekjaar wat onlangs op LyttleltonMatriek62 se Facebook bladsy gepos is. Dankie, Selda!!!! Ons soek nog vir die volgende klasmaats. Laat weet as julle iets weet van hul huidge, of onalngse, doen en late en ook waar ons met hulle kontak kan maak. Die name:

1 Anette Smit
2 Andre van der Walt
3 Danie Joubert
5 Danie Viljoen
6 Elise Louw
7 Gerhard Lotriet
8 Helena du Plooy
9 Hester Hatting
10 Hettie Kritzinger
12 Ina Venter
14 Llewellyn Oosthuizen
15 Loren van Onselen
16 Magda Booyens Botha
17 Magda Dreyer
18 Meridy Malherbe
19 Pieter Beukes
20 Pieter Cornelius
21 Rosa Erasmus
22 Ronnie Rudman
23 Suzette Coetzee

Die Seunskoor in 1962. Ons het klaarbyklik baie kompetisies gewen; ongelukkig onthou ek daarvan niks nie, maar Bettie La...
08/04/2015

Die Seunskoor in 1962. Ons het klaarbyklik baie kompetisies gewen; ongelukkig onthou ek daarvan niks nie, maar Bettie Lambrecht verseker my, dit was beslis so. Laat weet maar as daar foute met die name is, en ook, meer belangrik, as julle name kan verskaf waar daar nou net vraagtekings staan. DANKIE!

Helen, ek d**k hierdie is jou klas. Kan jy name bydra? Helen Greenway (Du Plooy). Ek herken gesigte, maar die name kom m...
28/03/2015

Helen, ek d**k hierdie is jou klas. Kan jy name bydra? Helen Greenway (Du Plooy). Ek herken gesigte, maar die name kom maar swaar...iets met ouderdom en 51 jare in die verlede! ;)

Aangesien ek na Indiana Universiteit gegaan het toe ek Suid-Afrika in 1967 verlaat het, vind ek hulle onlangse wet in di...
28/03/2015

Aangesien ek na Indiana Universiteit gegaan het toe ek Suid-Afrika in 1967 verlaat het, vind ek hulle onlangse wet in die naam van "Christianity", besonders belaglik en skynheilig. Hulle regverdig hulle haat en diskriminasie as 'n Christelike veranwoordelikheid. Nouja, dit is 'n soortgelyke "logiese" rede wat ISIS gebruik in die naam van hulle geloof; hulle is ook oortuig dat hulle reg doen. Hierdie houding van een van die Indiana besighede is wonderlik.

Het onlangs fotos geneem van RENT hier digby Myrtle Beach, in Conway. Die Theatre of the Republic daar is 'n wonderlike ...
25/03/2015

Het onlangs fotos geneem van RENT hier digby Myrtle Beach, in Conway. Die Theatre of the Republic daar is 'n wonderlike groep en hulle opvoerings is dikwels so goed, 'n mens d**k jy sien iets op Broadway. Robert Lukey.

Address

Lyttelton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Lytteltonse Hoërskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category