Oefenskool vir kleuters

Oefenskool vir kleuters Hier by Oefenskool glo ons dat die beste begin in 'n gesonde fondasie lê. Speelgroep vir kleuters

Wat iemand van buite sien is skoene en 'n water, maar wat ek as opvoeder sien is 'n mylpaal wat gevier moet word. Hierdi...
31/08/2026

Wat iemand van buite sien is skoene en 'n water, maar wat ek as opvoeder sien is 'n mylpaal wat gevier moet word. Hierdie skoene en water is self gebêre deur 'n amper drie jarige Oefenskool maatjie. Sonder om te vra, het sy deur die loop van die oggend dit self gedoen. Dit is een van baie mylpale wat ek die voorreg van het om te sien gebeur by Oefenskool vir kleuters

29/08/2026




20/07/2026

Pos beskikbaar vir 'n helper by speelgroep in Lyttelton Manor.

Ek benodig iemand om te help op 'n Dinsdag en Woensdag 08:00 - 14:00 (my assistent het klas op daardie dae)

Vereistes:
🌺 Dame
🌺 Liefde in oorvloed vir kinders
🌺 Baie geduld hê
🌺 Beried wees om te leer
🌺 Sober gewoontes

Kontak slegs via whatsapp, geen oproepe.

+27 64 904 9417

Pappadag deel 2
01/07/2026

Pappadag deel 2

01/07/2026

Een week terug het ons Pappadag by Oefenskool gehad. Pappas het saam met hulle kinders put-put gespeel. Dit was baie spesiaal om te sien hoe opgewonde die kindertjies was om saam met hulle pappas te speel.

Wanneer dit skoolvakansie is probeer ek my huis uitsorteer. Ek kom toe nou weer af op briefies van 10 jaar terug toe ek ...
30/06/2026

Wanneer dit skoolvakansie is probeer ek my huis uitsorteer. Ek kom toe nou weer af op briefies van 10 jaar terug toe ek by die graad 3's was. Dit is altyd spesiaal om briefies te kry van kinders af.

Oefenskool maats leer meer van wildediere. Wat is jou gunsteling wildedier? Deel gerus ook 'n foto in die komentaar van ...
18/06/2026

Oefenskool maats leer meer van wildediere.
Wat is jou gunsteling wildedier?

Deel gerus ook 'n foto in die komentaar van 'n wildedier wat jy afgeneem het 📸🦏🐯🦁

Vandag het CERT Oefenskool en twee ander speelgroepe se maats so mooi geleer van nooddienste. Dit was pret en leersaam.
08/05/2026

Vandag het CERT Oefenskool en twee ander speelgroepe se maats so mooi geleer van nooddienste. Dit was pret en leersaam.

"You can find magic wherever you look. Sit back and relax, all you need is a book." -  Dr. Seuss
23/04/2026

"You can find magic wherever you look. Sit back and relax, all you need is a book." - Dr. Seuss

01/04/2026

Assistent-pos beskikbaar (halfdag)
Veriestes is:
Lief wees vir kinders
Baie baie geduld hê
Bereid wees om te leer
Lief wees vir die Here
Sober gewoontes
Eie vervoer

My speelgroep is geleë in Lyttelton manor, Centurion.
Kontak my +27 64 904 9417

Address

88 Pretorius Laan
Lyttelton Manor
0157

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27649049417

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oefenskool vir kleuters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Oefenskool vir kleuters:

Shortcuts

Share

Category