02/09/2026
Ons plant vandag klein saadjies vir môre se groot drome! 🌱💛
Ons maatjies het geleer waar plante vandaan kom en sommer self met saadjies gewerk. 🌻🌿 Deur te voel, ontdek, plant en speel, leer ons klein handjies én klein breintjies elke dag iets nuuts.
By Giggles glo ons dat die kleinste saadjie, met genoeg liefde en sorg, in iets besonders kan groei. 🌱✨