Klopkloppie Kleuterskool

Klopkloppie Kleuterskool By Klopkloppie Kleuterskool glo ons in 'n gesonde stabiele omgewing vir al ons kleuters. Kinders i Kleuters tussen 3 maande en 6 jaar word hier toegelaat.

Die medium van ons skool is Afrikaans, maar ander kleuters sal sovĆŖr moontlik geakkomodeer word. Die aanleer en uitleef van Christelike norme is die uitgangspunt van hierdie skool. Die jaar waarin 'n kind 7 word, moet hy / sy toegelaat word tot 'n staat / private skool. Slegs kinders met fisiese, of mediese rede mag aansoek doen t.o.v. vrystelling skoolpligtigheid. Kleuters word met graagte toegel

aat na gelang van beskikbare plek in 'n bepaalde ouderdomsgroep. Klasindelings volgens OUDERDOM sal gehandhaaf word sover dit moontlik is. Die groepe word as volg opgedeel:
- Eendjies - Babas - 3 tot 18 maande
- Mossies - 19 tot 24 maande
- Vinkies
- Houtkappers
- Loeries
- Pikkewyne - Graad "RR"
- Tarentale - Graad "RR"
- Uile - Graad "R"

Klopkloppie se Graad R-klas hard aan die leer!
05/03/2026

Klopkloppie se Graad R-klas hard aan die leer!

18/02/2026
06/02/2026

Welkom by Klopkloppie Kleuterskool.

Kom besoek ons gerus. Navrae kan gerig word aan Klopkloppie Kleuterskool skakel 071 189 5089.

Welcome to the JunglešŸ’Klopkloppie Kleuterskool - konsert 2025
10/12/2025

Welcome to the JunglešŸ’

Klopkloppie Kleuterskool - konsert 2025

Our next adventure awaits... See you there!!
11/11/2025

Our next adventure awaits... See you there!!

Thank you to everyone that joined in on the fun of our Colour Walk 2025!
11/11/2025

Thank you to everyone that joined in on the fun of our Colour Walk 2025!

Remember to get your tickets!! See you Saturday!!
30/10/2025

Remember to get your tickets!! See you Saturday!!

Address

7 Johannes Coetzer Street
Lydenburg
1120

Opening Hours

Monday 06:50 - 17:15
Tuesday 06:50 - 17:15
Wednesday 06:50 - 17:15
Thursday 06:50 - 17:15
Friday 06:50 - 17:15

Telephone

+27711895089

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klopkloppie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Klopkloppie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category