Babbelkousies Kleuterskool

Babbelkousies Kleuterskool Vir al die liefdevolle ouers van Babbelkousies kleuters.

14/05/2026
Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike mamma's!  ❤️
10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike mamma's! ❤️

❤️ Kinderliefde - Daardie kort armpies styf om jou nek gedraai.Daardie spontane, soet en ongeremde woorde.Daardie drukki...
13/02/2026

❤️ Kinderliefde - Daardie kort armpies styf om jou nek gedraai.
Daardie spontane, soet en ongeremde woorde.
Daardie drukkies wat jy van so 'n kindjie af kry, nooit te veel van 'n rede vir liefde in jou hart en 'n knop in jou keel nie.❤️

Dis met n swaar hart wat ons jou moet groet. Rus in vrede Vicky ons gaan jou baie mis.Jou Babbelkousie Familie
01/12/2025

Dis met n swaar hart wat ons jou moet groet. Rus in vrede Vicky ons gaan jou baie mis.

Jou Babbelkousie Familie

10/11/2025

‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️

🎵🎵Wat n fees! 🎵🎵Oom Martin en Tannie Carina Conradie het ons kom besoek saam met Spot die hond🐕🐕🐕 en Ursula die uil !🦉🦉🦉...
30/09/2025

🎵🎵Wat n fees! 🎵🎵

Oom Martin en Tannie Carina Conradie het ons kom besoek saam met Spot die hond🐕🐕🐕 en Ursula die uil !🦉🦉🦉

Die kinders het dit soo geniet, soveel geleer en lekker gedans !

💃🕺💃🕺💃🕺

☀️🌸Lentedag "Dress up" en Modeparade🌸☀️Wat n fees om die heerlike lente mee af te skop.
05/09/2025

☀️🌸Lentedag "Dress up" en Modeparade🌸☀️

Wat n fees om die heerlike lente mee af te skop.

Address

Plottepad
Lydenburg
1121

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:15
Tuesday 06:45 - 17:15
Wednesday 06:45 - 17:15
Thursday 06:45 - 17:16
Friday 06:45 - 17:15

Telephone

0822266048

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Babbelkousies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share