ART School - White Rabbit Studio Creatives

ART School - White Rabbit Studio Creatives A safe space for all Creatives, to learn and express in our classes. ALL AGES. No experience needed.

Ons is ongelooflik trots op al ons skooltjie se kinders wat vanjaar aan die Nelspruit Eisteddfod deelgeneem het! 🎨✨Ons h...
27/08/2026

Ons is ongelooflik trots op al ons skooltjie se kinders wat vanjaar aan die Nelspruit Eisteddfod deelgeneem het! 🎨✨

Ons het vanjaar 20 inskrywings ingedien, en elkeen van ons kinders het die geleentheid gekry om teenoor meer as 800 totale inskrywings te presteer.

Dit is so ’n wonderlike geleentheid vir die kinders om te groei, hul kuns te ontwikkel en waardevolle terugvoering te ontvang — en dit alles binne ’n nie-kompeterende omgewing.

En natuurlik… veral wanneer die kinders nie altyd in die klas na Juffrou se raad wil luister nie, kan hulle nou self sien dat Juffrou dit darem vir ’n rede sê! 😄🤭

Ons is baie trots om ons uitslae met julle te deel:

🏆 9 × PRESTIGE
🥇 8 × GOUD
🥈 1 × SILWER
🥉 2 × BRONS

Ons is veral opgewonde dat die studente wat PRESTIGE ontvang het, uitgenooi is na die wonderlike Gala-aand. ✨

Baie geluk aan die PRESTIGE:

•Liana Jansen van Rensburg

•Anique Kruger

•Simon Swart

•Bianca Theunissen

•Almari Jansen van Vuuren

•Carmen Heydenrych

•Letitia Hunt

•Jonelle Coetzee

•Aimée Daws

Hierdie aand is ’n besondere geleentheid waar die kunste en talente van die deelnemers gevier word. Die kinders kry die geleentheid om die vertonings te geniet, terwyl die Fine Arts-werke by die ingang van die saal uitgestal sal word.

📍 Plek: Curro Academy Mbombela (Riverside) – Skools
📅 Datum: 11 September 2026
🕕 Tyd: 18:00
🎟️ Kaartjies is gewoonlik by die ingang beskikbaar.

Laat weet ons asseblief indien julle van plan is om die Gala-aand by te woon. Dit sal baie spesiaal wees om ons jong kunstenaars se werk daar te sien uitgestal! 💛🎨

Baie geluk aan elkeen van ons kinders — ons is ongelooflik trots op julle! 🌟

Groete
Aimée & Jonelle

So incredibly proud of these absolute superstars! 🌟 (And sending a huge shoutout to Suné Broodryk and Liana Jansen van R...
26/08/2026

So incredibly proud of these absolute superstars! 🌟 (And sending a huge shoutout to Suné Broodryk and Liana Jansen van Rensburg who missed photo time but is every bit a part of this amazing achievement!) All the hard work and dedication paid off at the Nelspruit Eisteddfod... 🏆👏✨

SAVE THE DATE!
26/08/2026

SAVE THE DATE!

26/08/2026
We as teacher also participated... and wow.. we are relieved.. can you see our happiness.. we still got it..
24/08/2026

We as teacher also participated... and wow.. we are relieved.. can you see our happiness.. we still got it..

Baie geluk... ek is soooo trots op julle.My hele Adult klas het aan die Eisteddfod deelgeneem in Nelspruit die jaar ... ...
24/08/2026

Baie geluk... ek is soooo trots op julle.

My hele Adult klas het aan die Eisteddfod deelgeneem in Nelspruit die jaar ... en almal het GOUD of PRESTIGE!

*Weekly Monday Morning classes with Aimée.*

So proud...
21/08/2026

So proud...

18/08/2026

Address

39 De Beer Street
Lydenburg
1120

Telephone

+27605330073

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ART School - White Rabbit Studio Creatives posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to ART School - White Rabbit Studio Creatives:

Shortcuts

Share

Category