15/01/2026
Inskrywings vir 2026 nou oop!Onthou van ons promosie skryf nou in en betaal slegs R300 regestrasie Januarie maand gratis.
Welkom om te kom loer,the magic happens here!🌈🌞
Christelike fondasie,veilige omgewing,liefdevolle personeel,take,praatjies,ligte middag ete,sap,afhaal by skool en neem na sport aktiwiteite naskool.
Wiggles & Giggles die plek om te wees!🌞🌈😄