GoFocus Learning Centre Lydenburg

Directions Website

GoFocus Learning Centre Lydenburg "The ultimate remedial program"

Dankie Here dat ek die voorreg het om kinders se lewe te help verander..
09/06/2026

Dankie Here dat ek die voorreg het om kinders se lewe te help verander..

Met n dankbare hart teenoor ons Here, wil ek vandag aan Mev. Alet Pieterse die skoolhoof van River Valley Primary dankie...
06/02/2026

Met n dankbare hart teenoor ons Here, wil ek vandag aan Mev. Alet Pieterse die skoolhoof van River Valley Primary dankie sê vir hierdie geleentheid.
Ek is al 2 jaar besig met my Gofocus program by die skool na ure. En het al verskeie kinders kon help.

Vanaf begin Februarie bied ons nou vol Gofocus in die oggende aan daar.

Mag ons saam hierdie kinders se skoolwerk help verbeter....

Weereens dankie River valley mag julle die goeie vrugte gou begin sien..dankie dat julle ingekoop het in die Gofocus visie ..

Maak my hart bly as ek sien hoe kinders se punte verbeter.Trots op julleGraad 2Graad 3Graad 3
23/10/2025

Maak my hart bly as ek sien hoe kinders se punte verbeter.

Trots op julle

Graad 2
Graad 3
Graad 3

17/10/2025
17/10/2025
Wanneer jou een kind nie opgewonde is vir skool nie maar wil wel sy lees tannie sien en sy een verjaarsdag sjokolade vir...
13/10/2025

Wanneer jou een kind nie opgewonde is vir skool nie maar wil wel sy lees tannie sien en sy een verjaarsdag sjokolade vir haar gee ..... Dankie Divan

Ag dis so lekker om sulke boodskappe van ouers af te kry.
29/05/2025

Ag dis so lekker om sulke boodskappe van ouers af te kry.

02/03/2025

Is your child struggling with reading/writing/spelling or do you recognize the above symptoms in your child?
I can diagnose dyslexia (along with www.sgda.co.za) and concessions can be given to help your child reach their full potential in school. Dyslexia can be diagnosed from Gr. 3 term 3 (not in younger children). Send me a Whatsapp for more information 084 581 0644

En hierdie is hoekom ek doen wat ek doen... die kind se harde werk is besig om gesien te word in die punte.... Hou so aa...
02/03/2025

En hierdie is hoekom ek doen wat ek doen... die kind se harde werk is besig om gesien te word in die punte.... Hou so aan! So trots op jou.

Address

47A Jansenstreet
Lydenburg
1120

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GoFocus Learning Centre Lydenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share