Luckhoff Gekombineerde Skool

Directions Contact the school

Luckhoff Gekombineerde Skool Luckhoff Gekombineerde Skool
Graad R - Graad 12
Phil Sanders Laan, Luckhoff
E-pos adres: [email protected]
Kontaknommer: 053 206 0115

29/07/2026
Elizabeth Sussie Bagoe.You fought the good fight.You finished the race. You have kept the race.We at Luckhoff Combined S...
29/07/2026

Elizabeth Sussie Bagoe.
You fought the good fight.You finished the race. You have kept the race.
We at Luckhoff Combined School will miss you dearly.
RIP our dear colleague and friend.

Vir die eerste keer in die Geskiedenis van Luckhoff Gekombineerde Skool het ons toutrek as sport begin. Net 2 week geled...
07/03/2026

Vir die eerste keer in die Geskiedenis van Luckhoff Gekombineerde Skool het ons toutrek as sport begin. Net 2 week gelede. Ons deelnemers met geen ondervinding het verlede week Gaan deelneem in Koffiefontein. Hulle during deur na die interprovinsiale kompetisie vandag in Jacobsdal met Vrystaat teen Noord Kaap. Ons deelnemers het verbasend baie goed gedoen met ons 230 kg kaalvoet deelnemers wat die eerste plek weggeraap het voor die Ander deelnemers wat Al gesout was / is in hierdie sportsoort.
Met ons Ander deelnemers met n bietjie meer oemph sal ons volgende jaar deurdruk na die SA toutrek Kampioenskappe.

Wat n belewenis vir hierdie leerders wat gewus het dat hulle vir niemand terugstaan nie.

DANKIE OOM G. Jys n yster.
Ons afrigters julle is tops
Luckhoff Gekombineerde skool is inderdaad intriguing. They captured everybodies attention at the competition
We are the EAGLES / IGLETS

Goodbyes are tough, but we're so proud of everything you've achieved here. As you head off on your next adventure, we ca...
29/01/2026

Goodbyes are tough, but we're so proud of everything you've achieved here. As you head off on your next adventure, we can't wait to see all the amazing things you'll do. Wishing you all the best on this new journey- go chase those dreams and shine like only Simphiwe Windvoël can 💚 !

06/12/2025
Goeie naand gemeenskap.Kom ondersteun ons asseblief  Vrydag 5 September 2025.Julle sal nie spyt wees nie.
02/09/2025

Goeie naand gemeenskap.Kom ondersteun ons asseblief Vrydag 5 September 2025.
Julle sal nie spyt wees nie.

Gekombineerde Skool Luckhoff vier 110de bestaansjaar. Hier is n Paar hoogtepunte van die dag se gebere.More to follow
26/08/2025

Gekombineerde Skool Luckhoff vier 110de bestaansjaar. Hier is n Paar hoogtepunte van die dag se gebere.
More to follow

Gekombineerde Skool Luckhoff vier hul 110 de verjaardag Dag 1: Openingseromonie
26/08/2025

Gekombineerde Skool Luckhoff vier hul 110 de verjaardag
Dag 1: Openingseromonie

07/07/2025

Alle oud onderwysers en oud skoliere.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie.
Alle navrae kan gerig word aan Mevv R. Sampson en L. Adams by 0532060115/ 0724431013 of 0736785602

Memorabilia you can place your orders. To all ex pupils, ex teachers and the community at large
12/04/2025

Memorabilia you can place your orders. To all ex pupils, ex teachers and the community at large

Address

Phil Sanders Avenue
Luckhoff
9982

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luckhoff Gekombineerde Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Luckhoff Gekombineerde Skool:

Shortcuts

Share

Category