07/10/2026
🎤🏆 TRIEGIES BLINK UIT BY PODIUMPRET LANDSFINAAL 2026!
Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op Anke Cronje en Mijanke Venter, wat uitstekende prestasies tydens die Podiumpret Landsfinaal op 24 September 2026 behaal het.
Anke het onder meer as graadwenner én kategoriewenner in 50/50 Redenaars / Orators – Onervare geëindig, terwyl Mijanke graadwenner én kategoriewenner in beide Afrikaans én Engelse voorbereide gediglees geword het. 👏
’n Besonderse hoogtepunt is dat Anke en Mijanke se name op plaatjies by die Taalmonument aangebring word – ’n spesiale erkenning van hul prestasies op nasionale vlak. 🌟
Baie geluk, Anke en Mijanke! Julle maak die Triegie-familie ongelooflik trots. 🦁
🎤🏆 TRIEGIES SHINE AT THE PODIUMPRET NATIONAL FINALS 2026!
Hoërskool Louis Trichardt is incredibly proud of Anke Cronje and Mijanke Venter, who achieved outstanding results at the Podiumpret National Finals on 24 September 2026.
Among her achievements, Anke was named both Grade Winner and Category Winner in the 50/50 Redenaars / Orators – Novice division, while Mijanke became both Grade Winner and Category Winner in Afrikaans and English prepared poetry reading. 👏
A particularly special highlight is that Anke and Mijanke’s names will be placed on plaques at the Taalmonument in recognition of their achievements at national level. 🌟
Congratulations, Anke and Mijanke! You have made the entire Triegie family incredibly proud. 🦁
Hoërskool Louis Trichardt is besonder trots op Anke Cronje en Mijanke Venter, wat uitstekende prestasies tydens die Podiumpret Landsfinaal op 24 September