Borrels Kleuter Klub

Borrels Kleuter Klub Doel van skool is om u kind se potensiaal in veilige, gelukkige en informele atmosfeer, optimaal te

Pasop voor Wimbledon hier kom die Borreltjies!!!
18/09/2026

Pasop voor Wimbledon hier kom die Borreltjies!!!

Groot maatjies doen lekker fynmotoriese-oefeninge.
16/09/2026

Groot maatjies doen lekker fynmotoriese-oefeninge.

Grootmotories is vet pret!!
16/09/2026

Grootmotories is vet pret!!

Baie geluk liewe Carine met jou 2de verjaarsdag!!. Ons is baie lief vir jou!!💞
17/08/2026

Baie geluk liewe Carine met jou 2de verjaarsdag!!. Ons is baie lief vir jou!!💞

Ons klein maatjies word SPEEL-SPEEL slim.
06/08/2026

Ons klein maatjies word SPEEL-SPEEL slim.

Nic en Dian word 4. Geluk ons tinggeling!!🩵🩵
06/08/2026

Nic en Dian word 4. Geluk ons tinggeling!!🩵🩵

Baie geluk met jou verjaarsdag Enzo. Geniet jou dag.
21/05/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Enzo. Geniet jou dag.

Baie geluk Johané met jou verjaarsdag. Hoop jy het jou dag geniet.
21/05/2026

Baie geluk Johané met jou verjaarsdag. Hoop jy het jou dag geniet.

Barend, jys die  maatjie by Borrels met die sagste hartjie. Dankie dat jy elke maatjie met soveel liefde behandel. Hoop ...
11/05/2026

Barend, jys die maatjie by Borrels met die sagste hartjie. Dankie dat jy elke maatjie met soveel liefde behandel. Hoop jy het jou dag geniet. Lief vir jou. 💚

Baie geluk Logan .  Hoop jy het lekker verjaar. !!
11/05/2026

Baie geluk Logan . Hoop jy het lekker verjaar. !!

Address

Munnik Straat 137
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27829246419

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Borrels Kleuter Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category