CVO Zoutpansberg

CVO Zoutpansberg CVO Zoutpansberg - Louis Trichardt Waarom behoort U en U gesin deel van Zoutpansberg CVO te wees?

Uitmuntende Christelike Volkseie Skoolopleiding volgens geloofs- en
kultuurgrondslag;

Moedertaal onderrig;

Hoë standaarde - aangaande leeromstandighede;

Dissipline bevorderlik vir leer;

Die skool beskik oor 'n span hoogs toegewyde, entoesiastiese en gekwalifiseerde opvoeders met baie onderwyservaring.

Milan Schalkwyk behaal Nasionale B-span💚
06/10/2026

Milan Schalkwyk behaal Nasionale B-span💚

‘n Fantastiese prestasie vir BCVO!Ons is baie trots op Milan Schalkwyk, wat deel was van die BCVO o/13-span tydens Somer...
06/10/2026

‘n Fantastiese prestasie vir BCVO!

Ons is baie trots op Milan Schalkwyk, wat deel was van die BCVO o/13-span tydens Somerweek! 💚🤍

Die span het ’n uitstekende toernooi beleef en algeheel 5de geëindig! 👏🏼

Die span het slegs met 1 doel teen die uiteindelike toernooiwenners verloor en het ook gelykop gespeel teen die naaswenners — ’n bewys van die span se vasberadenheid, talent en deursettingsvermoë!

Baie geluk aan Milan en die hele span met hierdie besonderse prestasie. Ons is ongelooflik trots op julle! 💚🏆

CVO Zoutpansberg — ons is trots!

’n Historiese prestasie vir BCVO! 🏆Ons is ongelooflik trots op Tristan Cilliers, wat deel was van die BCVO o/19-span tyd...
06/10/2026

’n Historiese prestasie vir BCVO! 🏆

Ons is ongelooflik trots op Tristan Cilliers, wat deel was van die BCVO o/19-span tydens Somerweek in Pretoria. 💚

Die span het ’n besonderse prestasie behaal deur algeheel 6de in die toernooi te eindig! 👏🏼

’n Historiese oomblik: Dit is die eerste keer in 35 jaar dat ’n BCVO o/19-span daarin slaag om in die Top 6 van die toernooi te eindig!

Baie geluk aan Tristan en die hele span met hierdie merkwaardige prestasie. Julle harde werk, deursettingsvermoë en spanpoging het vrugte afgewerp. 🇿🇦

CVO Zoutpansberg is ongelooflik trots op julle! 💚🤍

🙏🏼ons bid vir jou💙
02/10/2026

🙏🏼ons bid vir jou💙

🏐 MILAN SCHALKWYK | O/13 SNELBAL 🏐Wat ’n uitstekende begin vir ons CVO Zoutpansberg O/13 Snelbalspan! 💚Milan Schalkwyk, ...
01/10/2026

🏐 MILAN SCHALKWYK | O/13 SNELBAL 🏐

Wat ’n uitstekende begin vir ons CVO Zoutpansberg O/13 Snelbalspan! 💚

Milan Schalkwyk, het vandag saam met die span hul eerste wedstryd van die Somerweek teen OTVL gewen met ’n telling van:

🏆 CVO Zoutpansberg 22 – 12 OTVL 🏆

Ons is ongelooflik trots op Milan en die hele span! Julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoë wys op die veld. 👏

Baie geluk met die eerste oorwinning – ons is trots op julle! 💚

🏆🐴 ’N UITSTAANDE PRESTASIE! 🐴🏆CVO Zoutpansberg is ongelooflik trots op Leandri Kruger, wat in haar eerste jaar van deeln...
01/10/2026

🏆🐴 ’N UITSTAANDE PRESTASIE! 🐴🏆

CVO Zoutpansberg is ongelooflik trots op Leandri Kruger, wat in haar eerste jaar van deelname ’n besonderse 7de plek in Suid-Afrika behaal het in die SANESA Hoërskool-afdeling, Vlak 0, tydens die SAWMGA Nasionale Kampioenskappe 2026 in Parys! 🇿🇦✨

Leandri het aan 7 items deelgeneem en het ’n indrukwekkende 4 rosette verwerf:
🥇 3 × 5de plekke
🏅 1 × 4de plek

Wat ’n ongelooflike prestasie vir haar eerste jaar! 🌟

Baie geluk, Leandri! Jou harde werk, toewyding en liefde vir jou sport is ’n inspirasie. Ons is baie trots op jou en sien uit na alles wat nog voorlê! 💚

🌿 CVO Zoutpansberg – Ons is trots op jou! 🌿

🏉TRISTAN CILLIERS | BCVO SOMERWEEK Baie geluk aan Tristan Cilliers wat CVO Zoutpansberg verteenwoordig by die BCVO o/19 ...
01/10/2026

🏉TRISTAN CILLIERS | BCVO SOMERWEEK

Baie geluk aan Tristan Cilliers wat CVO Zoutpansberg verteenwoordig by die BCVO o/19 Somerweek in Pretoria! 💚

Ons is ongelooflik trots op jou, Tristan! Mag jy elke oomblik geniet, jou beste gee en met trots die CVO Zoutpansberg-kleure dra. 🌿

CVO Zoutpansberg – Ons is trots op jou! 💚🤍

🏐 MILAN SCHALKWYK | O/13 SNELBAL 🏐Ons is ongelooflik trots op Milan Schalkwyk,wat tydens die O/13 Somerweek as speler op...
01/10/2026

🏐 MILAN SCHALKWYK | O/13 SNELBAL 🏐

Ons is ongelooflik trots op Milan Schalkwyk,wat tydens die O/13 Somerweek as speler opgetree het. 💚

Dit is ’n voorreg om ons leerders te sien groei in sportmanskap en karakter.

Baie geluk, Milan! Ons is trots op jou en sien uit na alles wat nog voorlê. 🌿

CVO Zoutpansberg – Ons bou aan kampioene, binne én buite die veld.

29/09/2026

BOKKIEWEEK SOMERWEEK

Mik hoog en speel doelgerig!

Ons staan bankvas agter elke leerling wat vandag gaan deelneem.

Address

Rondebosch Plot 75
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:30
Tuesday 07:00 - 13:30
Wednesday 07:00 - 13:30
Thursday 07:00 - 13:30
Friday 07:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CVO Zoutpansberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to CVO Zoutpansberg:

Share

Category