Willa Weekliks

Willa Weekliks Willa Weekliks is 'n opvoedkundige kanaal vir kleuters tussen die ouderdom van 2-9 jaar oud.

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Josef se twee drome wat hy gehad het.
03/03/2025

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Josef se twee drome wat hy gehad het.



Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Josef se twee drome wat hy gehad het. ...

Gaan volg asseblief my YouTube kanaal ❤️Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Josef se mooi kleed wat hy by sy pa gekry h...
24/02/2025

Gaan volg asseblief my YouTube kanaal ❤️

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Josef se mooi kleed wat hy by sy pa gekry het. Jakob (wat Josef se pa is) het dit baie duidelik gemaak dat hy baie lief was vir Josef. Josef se broers het gesien dat hulle pa vir Josef voortrek en hulle het jaloers geraak op hom.

Willa Weekliks

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Josef se mooi kleed wat hy by sy pa gekry het. Jakob (wat Josef se pa is) het dit baie duidelik gemaak dat hy baie lief ...

Willa Weekliks het uiteindelik weer begin afgeskop‼️Dankie aan elkeen wat my gemotiveer het om weer te begin.Indien daar...
17/02/2025

Willa Weekliks het uiteindelik weer begin afgeskop‼️Dankie aan elkeen wat my gemotiveer het om weer te begin.

Indien daar spesifieke videos is wat julle wil hê ek vir die kleintjie moet maak stuur asseblief vir my 'n epos na [email protected]🌸

Ek sien uit vir die jaar wat voor lê.

Share die video asseblief met julle vriende en familie en onthou om te like en te subscribe 👍🏼‼️



Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Jakob wat met Lea en Ragel getrou het. Laban het eers sy oudste dogter Lea vir Jakob gegee nadat hy gedink het hy vir 7...

13/03/2024

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Jakob se droom by Bet- El.
Nadat Jakob, Esau se seën gesteel het moes hy weg gegaan het van sy huis af. Jakob het toe ny Bet-El gekom voor sononder en 'n klip gebruik as 'n kussing. Daar het die Here met hom gepraat.

Graphic design : https://instagram.com/minewdesigns?ig..

13/03/2024

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Jakob wat Esau se seën gesteel het. Isak, Jakob se pa was baie oud en kon nie meer sien nie, hy het vir Esau nader geroep en vir hom gesê dat hy vir hom 'n maaltyd moet voorberei sodat hy hom kan seën voordat hy doodgaan.
Jakob het Esau se klere aangetrek en gemaak asof hy Esau was en Isak het vir Jakob geseën.

Graphic design : https://instagram.com/minewdesigns?ig..

13/03/2024

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Esau en Jakob.
Esau was die eersgeborene en sy pa Isak wou hom seën voordat hy doodgaan. Jakob het Esau se klere aangektrek en gemaak asof hy Esau was. Isak het vir Jakob, Esau se seën gegee.

Graphic design : https://instagram.com/minewdesigns?ig..

13/03/2024

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor Isak en Rebekka.
Abraham, Isak se pa het een van sy slawe gestuur om vir Isak 'n vrou te gaan soek.
Die slaaf het tot die Here gebid en die Here het sy gebede beantwoord.

Graphic design : https://instagram.com/minewdesigns?ig..

01/03/2024

Asseblief gaan SUBSCRIBE op my YouTube kanaal.
Hierdie week se Bybelstorie gaan oor die Toring van Babel.
Die mense het gedink hulle kan slimmer wees as God, maar God is ALMAGTIG. God het afgekom en kom kyk na die stad en die toring wat die mense vir hulle gebou het. God het kwaad geraak en verwarring onder die mense gebring.

23/02/2024

Hierdie week se Bybelstorie gaan oor God se belofte aan Noag.
God het die wêreld en alles daarop verwoes behalwe vir Noag en sy gesin. Indien jy nie weet wie almal op die Ark was saam Noag was nie, gaan kyk die vorige video - Die vloed en Noag se Ark-.

Willa Weekliks

Address

65 Burger Str
Louis Trichardt
0920

Telephone

+27826991740

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willa Weekliks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Willa Weekliks:

Share