Lichstraaltjie Kleuterskool

Lichstraaltjie Kleuterskool Ons skool skep 'n veilige omgewing vir ons kinders waar ons Christelike waardes nastreef. Dit is 'n fees om 'n Lichstraaltjie maatjie te wees.

Een maal 'n Liggie, altyd 'n Liggie.

Ons Gr R maats het die kaskar net so vreeslik baie geniet. πŸ’™
03/09/2026

Ons Gr R maats het die kaskar net so vreeslik baie geniet. πŸ’™

Dis β€˜n fees om β€˜n Lichstraaltjie maatjie te wees!! Baie dankie Laerskool Lichtenburg vir die lekker geleentheid. β€οΈβ€οΈπŸ’™πŸ’™
03/09/2026

Dis β€˜n fees om β€˜n Lichstraaltjie maatjie te wees!! Baie dankie Laerskool Lichtenburg vir die lekker geleentheid. β€οΈβ€οΈπŸ’™πŸ’™

Anri Niemand het die naweek aan Karate SA's deelgeneem en 2 x silver medaljes gewen.😊 Baie geluk Anri.
31/08/2026

Anri Niemand het die naweek aan Karate SA's deelgeneem en 2 x silver medaljes gewen.😊 Baie geluk Anri.

31/08/2026

Boodskap van die Kankerkliniek. πŸ€—

Namens Lichtenburg Kankerkliniek sΓͺ ons vreeslik baie dankie vir julle fantastiese spangees en groooot bydrae tot die sukses van ons fondsinsamelings dag. Ons waardeer elkeen se bydrae oneindig. Hannelie

Baie geluk Juffrou Elri van der Walt! Ons is saam met jou trots en weet jy gaan β€˜n verskil in baie kindertjies se lewe m...
28/08/2026

Baie geluk Juffrou Elri van der Walt! Ons is saam met jou trots en weet jy gaan β€˜n verskil in baie kindertjies se lewe maak! ❀️

28/08/2026

Wanneer jy Graad vang maar jy mis die Gradeplegtigheid, dan maak die juffies vinnig β€˜n plan. Baie geluk Elri! Ons is trots op jou en bly jy is deel van Lichstraaltjie se wen span! ❀️

Bok-Vrydag met β€˜n twist! Vandag het die Kankerkliniek ons maats kom bederf met gekleurde prentjies met spuitverf op alma...
21/08/2026

Bok-Vrydag met β€˜n twist! Vandag het die Kankerkliniek ons maats kom bederf met gekleurde prentjies met spuitverf op almal se hare. Dankie vir die voorreg om ook β€˜n verskil te maak vir mense met kanker.
Lichstraaltjie gee om! πŸ’™πŸ’™

Die Olifante en Leeus het verlede week van verskillende vervoermiddels geleer. Elke maatjie het hul eie vervoermiddel va...
03/08/2026

Die Olifante en Leeus het verlede week van verskillende vervoermiddels geleer. Elke maatjie het hul eie vervoermiddel van herwinbare materiaal kom bou. Daar is dalk Ε‰ paar ingenieurs in wording! πŸš—πŸšŽπŸš’πŸš›πŸ›΅πŸš˜πŸš†πŸšˆβœˆοΈπŸš€β›΅οΈπŸš

Inge Botha (GR R) het saam met Amelie en Hanti (GR 1) van Laerskool  Lichtenburg as n Trio deelgeneem met Dans by Conspi...
24/07/2026

Inge Botha (GR R) het saam met Amelie en Hanti (GR 1) van Laerskool Lichtenburg as n Trio deelgeneem met Dans by Conspirito hulle kry die volgende…
Bhangra 94%
Musical 94%
Cheer 93%
Baie trots op jou Inge! πŸ€—

Ons spog met 8 nuwe maatjies! (Waarvan 1 nie op sosiale media mag verskyn nie) Mag elke maatjie baie gelukkig wees. Ons ...
22/07/2026

Ons spog met 8 nuwe maatjies! (Waarvan 1 nie op sosiale media mag verskyn nie)
Mag elke maatjie baie gelukkig wees. Ons weet sommer julle gaan diep in ons juffies se harte kruip. ❀️

Gebed vir elke nuwe maatjie.

β€œLiewe Jesus, vandag is 'n groot dag. Dankie dat U my vashou en my beskerm. Wees asseblief by my in my nuwe skool. Help my om nuwe maatjies te maak, mooi te luister na die juffrou, en baie te speel. Maak my hartjie dapper en rustig. Amen."πŸ™πŸΌ πŸ™πŸΌ

Address

Buchanan Street
Lichtenburg
2740

Telephone

+27186325951

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lichstraaltjie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Lichstraaltjie Kleuterskool:

Share

Category