VF Plus - Lichtenburg / Coligny

VF Plus - Lichtenburg / Coligny Meer as ’n politieke party. Met ’n nuwe visie vir ’n suksesvolle SA, verbind tot beter dienslewering en verantwoordbaarheid. | More than a political party.

With a bold new vision for a successful SA, committed to service delivery and accountability.

https://www.facebook.com/share/p/1DGcnrHnz9/
27/08/2026

https://www.facebook.com/share/p/1DGcnrHnz9/

'n Sitting van die munisipale raad van die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit is vandag weer ontwrig deur ANC- en EFF-raadslede.

Dit was die derde keer sedert Junie wat die vergadering weens ontwrigtings nie kon voortgaan nie.

_______________
Read the full statement here: | Lees die volledige verklaring hier:
https://tinyurl.com/rmd3s75z

https://www.facebook.com/share/p/19FceMneLx/
18/08/2026

https://www.facebook.com/share/p/19FceMneLx/

(Scroll down for English)

Derde Noordwes-speaker in twee jaar lei tot onstabiliteit in wetgewer

Die VF Plus het vandag tydens 'n spesiale sitting van die Noordwes-wetgewer buite stemming gebly met die verkiesing van 'n nuwe speaker in die provinsie.

Die verkiesing volg op die bedanking van dr. Desbo Mohono uit dié pos en haar aanstelling as die nuwe LUR vir onderwys verlede week.

______________

Third North West Speaker in just two years leads to instability in Legislature

During today's special session of the North West Provincial Legislature, the Freedom Front Plus (VF Plus) abstained from voting to elect a new Speaker.

The election was necessitated by Dr Desbo Mohono's resignation from the office and her subsequent appointment as the new MEC for Education last week.

______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://tinyurl.com/zpzu4sxs

https://www.facebook.com/share/p/186xUEBKFC/
14/08/2026

https://www.facebook.com/share/p/186xUEBKFC/

Ons vier Afrikaanse Taaldag! CJ Langenhoven verskyn voor die Volksraad en verklaar in 1925 die volgende:

“Afrikaans is die juweel van ons siel; kom ons smelt dit in die wet."

Address

Lichtenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - Lichtenburg / Coligny posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share