Laerskool Lichtenburg

Laerskool Lichtenburg Hierdie is die amptelike Facebook blad van Laerskool Lichtenburg

Leja Nel het 'n eerste plek behaal in die afdeling onvoorbereide lees by die EFAL LEO Reading Competition van die depart...
08/09/2026

Leja Nel het 'n eerste plek behaal in die afdeling onvoorbereide lees by die EFAL LEO Reading Competition van die departement. Sy dring deur na die Distrikkompetisie in Zeerust die 10 de September. Baie geluk.

Twee van ons leerders het die afgelope naweek aan die South African Ju-Jitsu Council se nasionale byeenkoms in Rustenbur...
07/09/2026

Twee van ons leerders het die afgelope naweek aan die South African Ju-Jitsu Council se nasionale byeenkoms in Rustenburg deelgeneem. James Faurie het tweede plek behaal in Kumite en 'n derde plek in No-Gi Grappling. Lodewyk Venter behaal 'n eerste plek in Kumite en 'n tweede plek in Grappling. Baie geluk.

Die gimnaste van Lichtenburg BUG Gimnastieklub het 5 en 6 September deelgeneem aan die Noordwes Artistiese Gimnastiek Pr...
07/09/2026

Die gimnaste van Lichtenburg BUG Gimnastieklub het 5 en 6 September deelgeneem aan die Noordwes Artistiese Gimnastiek Provinsiale Kompetisie.

Al die gimnaste het puik gevaar!

In Level 1:
Mila Vermaak, Kylie Mathews en Leané Botha behaal goud en verwerf Noordwes kleure.

In Level 2:
Juanri Swart en Kiara Stoop behaal beide brons en verwerf NW kleure.
Helené Henderson behaal goud en verwerf NW kleure.

In Level 3:
Mia van Straten en Miya Hendriks behaal beide goud en verwerf NW kleure.
Hlolo Mphehlo behaal silwer en verwerf NW kleure.

Die Level 4 gimnaste het ook baie goed presteer: Zanné Kleingeld, Sumari Nel en Christine Jansen Van Vuuren.

Reinach Vermaak behaal per item 1 goud en 3 silwer. Hy kom algeheel 2de. Gift Mphehlo behaal per item 2 goud, 1 silwer en 1 brons en algeheel goud. Albei seuns verwerf Noordwes kleure en is uitgenooi om NW te verteenwoordig by die Nationale Kampioenskappe vanaf 1 - 4 Oktober.

Baie geluk aan al die gimnaste!

Die afgelope naweek het die SADF-danskompetisie  by Woodlands International College in Boksburg plaasgevind. Een van ons...
07/09/2026

Die afgelope naweek het die SADF-danskompetisie by Woodlands International College in Boksburg plaasgevind.

Een van ons talentvolle dansers, Isabella Bester (Gr. 6), van Aldante Dans Studio het met trots deelgeneem en uitstekende uitslae behaal:

Jazz 5de plek
Afro fusion 3de plek
Contemporary 4de plek
Disco 4de plek
Slowdance 3de plek
Freestyle 5de plek
Bhangra 3de plek
Hip Hop 4de plek
Salsa 5de plek
Cha-cha & Jive 4de plek

Baie geluk.

07/09/2026
Op 5 September het Janro en Johandre Haasbroek deelgeneem aan die LAPUA Nationals en onder die top 10 geiendig. Janro 9 ...
07/09/2026

Op 5 September het Janro en Johandre Haasbroek deelgeneem aan die LAPUA Nationals en onder die top 10 geiendig. Janro 9 de en Johandre 10de. Dit is 'n uitstekende prestasie, aangesien hul saam 0/18 deelgeneem het.
Beide seuns het dan ook gekwalifiseer vir die junior nasionale kompetisie wat op 2 & 3 Oktober plaasvind. Katogorieë is as volg:
0/9-Veerluggeweer
0/13-PCP
0/13-Randslag

Alle sterkte word hul toegewens.

Rogan Mathews het die afgelope naweek deelgeneem aan die Gauteng Xross Country Club se veldmotorfietswedren by Delmas in...
07/09/2026

Rogan Mathews het die afgelope naweek deelgeneem aan die Gauteng Xross Country Club se veldmotorfietswedren by Delmas in die 65cc klas. Hy het ‘n afstand van 101 km in ‘n tyd van 2 ure en 5 minute afgelê en het ‘n tweede plek behaal. Hy is ook algeheel 10de in die junior kategorie.

Baie geluk aan Juan Weber wat 2de gekom het by die Artistatue Landsfinaal met redenaars: English Additional Language.
07/09/2026

Baie geluk aan Juan Weber wat 2de gekom het by die Artistatue Landsfinaal met redenaars: English Additional Language.

Address

Lichtenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Lichtenburg:

Shortcuts

Share