Kleutergeluk

Kleutergeluk Kleutergeluk is 'n kleuterskool in Lichtenburg vir kinders van 3 maande tot 6 jaar (Graad R)

Ons skool is 'n nie-winsgewende organisasie wat 'n gehalte diens lewer aan die gemeenskap van Lichtenburg en omgewing in die vorm van stimulering en versorging van kinders van 12 maande tot 6 jaar (graad R). Our school is a non-profit organization that provides a quality service to the community of Lichtenburg and the surrounding area in the form of stimulation and care of children from 12 months to 6 years (grade R).

Snoepiedag
04/09/2026

Snoepiedag

Dankie vir elkeen wat n geskenk vir die skool gebring het. Dit gaan baie geniet word deur die kinders.
04/09/2026

Dankie vir elkeen wat n geskenk vir die skool gebring het. Dit gaan baie geniet word deur die kinders.

Dankie aan Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg  wat ons kom bederf het met heerlike cupcakes vir die skool se verjaarsdag...
04/09/2026

Dankie aan Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg wat ons kom bederf het met heerlike cupcakes vir die skool se verjaarsdag. Julle is greate

Snoepiedag is lekkkkeeerrr
04/09/2026

Snoepiedag is lekkkkeeerrr

Baie baie dankie aan elke ouer wat so goed is vir ons skool en kinders. Die kinders het vandag se snoepiedag vreeeeslik ...
04/09/2026

Baie baie dankie aan elke ouer wat so goed is vir ons skool en kinders. Die kinders het vandag se snoepiedag vreeeeslik baie geniet en heerlik gesmul aan al die lekkernye. Julle is die beste ouers en ons waardeer julle elkeen.

Tiaan baie baie geluk met jou verjaarsdag, ons wens vir jou n lekker en geseënde dag en jaar toe en hoop jy word sommer ...
04/09/2026

Tiaan baie baie geluk met jou verjaarsdag, ons wens vir jou n lekker en geseënde dag en jaar toe en hoop jy word sommer baie bederf. Lief jou

Sekretaresse dag 2026!!!
02/09/2026

Sekretaresse dag 2026!!!

01/09/2026
💚🌈💚Hiep Hiep Hoeraaaaa!🌈💚🌈Kleutergeluk verjaar.Vandag vier ons een van die oudste kleuterskole in die dorp se verjaarsda...
01/09/2026

💚🌈💚Hiep Hiep Hoeraaaaa!🌈💚🌈
Kleutergeluk verjaar.
Vandag vier ons een van die oudste kleuterskole in die dorp se verjaarsdag. Kleutergeluk is n volle 62 jaar oud en gaan nog van krag tot krag.

Kleutergeluk wens elkeen n heerlike en gelukkige lentedag toe. Geniet die nuwe seisoen.
01/09/2026

Kleutergeluk wens elkeen n heerlike en gelukkige lentedag toe. Geniet die nuwe seisoen.

Address

16 Sixth Avenue
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

+27180005029

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleutergeluk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleutergeluk:

Shortcuts

Share

Category