Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg

Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg Laerskool Burgersdorp - Waar elke kind gelukkig en tevrede is!

10/09/2026

Burgies gaan waar die wind ons waai...💨

09/09/2026
Baie geluk aan ons dans dogters wat by die SADF dans kampioenskappe deelgeneem het.💃🏼Julle het uitstekende prestasies be...
09/09/2026

Baie geluk aan ons dans dogters wat by die SADF dans kampioenskappe deelgeneem het.💃🏼
Julle het uitstekende prestasies behaal en Burgies is ongelooflik trots op elkeen van julle. ❤️

Baie geluk aan hierdie dogters wat pragtige prestasies behaal het vir artistic gymnastics by die Noordwes Provinsiale ka...
09/09/2026

Baie geluk aan hierdie dogters wat pragtige prestasies behaal het vir artistic gymnastics by die Noordwes Provinsiale kampioenskappe. 🤸
Baie mooi dogters, Burgies is trots op julle. 🌟❤️

Baie geluk aan ons o/13 Hoops Netbalspan wat 3de geëindig het in Noordwes by die provincial Fast 5/hoop byeenkoms te Ber...
09/09/2026

Baie geluk aan ons o/13 Hoops Netbalspan wat 3de geëindig het in Noordwes by die provincial Fast 5/hoop byeenkoms te Bergsig Akedemie. 🏐
Pragtig Burgies !!🌟

09/09/2026

Baie geluk aan juffrou Malisna wat vandag verjaar!

Kuns maak ons verbeelding 'n werklikheid. Die Graad 1 maatjies spog met die mooiste maskers van hulle troeteldiere.
08/09/2026

Kuns maak ons verbeelding 'n werklikheid.

Die Graad 1 maatjies spog met die mooiste maskers van hulle troeteldiere.

Address

41 Beyers Naude Drive
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 07:15 - 13:40
Tuesday 07:15 - 13:40
Wednesday 07:15 - 13:40
Thursday 07:15 - 13:40
Friday 07:15 - 13:00

Telephone

+27186322937

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg:

Shortcuts

Share