Sonskynparadys Kleuterskool

Sonskynparadys Kleuterskool Goeie onderrig, ekstra Body move (grootmotoriese oefening) gratis by skool aangebied.

Geseende Vadersdag aan al ons pappas.
20/06/2021

Geseende Vadersdag aan al ons pappas.

17/09/2020

Lente dag! Die kinders het 'n heerlike dag gehad.

Geseende Vadersdag en mag Jesus Christus vir jul die pad aanwys, want u kind volg in u voetspore. Mag Hy ook u beskerm e...
21/06/2020

Geseende Vadersdag en mag Jesus Christus vir jul die pad aanwys, want u kind volg in u voetspore. Mag Hy ook u beskerm elke dag en ons bid vir jul Sy Seen toe

08/06/2020
Geseende moedersdag aan elke mamma/ouma. Mag God jul elke dag seen met liefde, vrede en wysheid en dat jul elke kind met...
10/05/2020

Geseende moedersdag aan elke mamma/ouma. Mag God jul elke dag seen met liefde, vrede en wysheid en dat jul elke kind met sagmoedigheid, geduld en tonne liefde sal kan hanteer.

10/04/2020

Geseende Paasnaweek.

10/04/2020
20/03/2020

Maak jou hart oop vir God se woord. Romeine 8:28 " vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voornemens geroep is". As jy nog nie jou hart vir Jesus gegee het nie, doen dit nou!

21/02/2020

Baie dankie aan IDS Africa wat vir ons staal, verf en hout geskenk het. Ons waardeer dit baie.

15/02/2020

Aan al ons ouers, oupas/oumas, vriende. Baie dankie vir jul ondersteuning by ons Interkleuter atletiek dag. Julle is awesome!! Dankie vir elke kind wat deelgeneem het, jul maak ons trots!

08/02/2020

Besoek van Bytjie van Laerskool Ellisras vir Interkleuter Atletiekdag. Kom woon saam ons dit by: Saterdag 15 Febr 2020 by Laerskool Ellisras.

Address

Crn Krulblaar And Kameeldoring Str
Lephalale
0557

Telephone

+27711790619

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonskynparadys Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sonskynparadys Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category