Impala Haven Kwekery/Nursery

Impala Haven Kwekery/Nursery All about adeniums or as we in SA know it - Impala lilies

Nuwe uitbreidings tot die kwekery. Amarillas. Nog nie te koop nie.
01/10/2022

Nuwe uitbreidings tot die kwekery. Amarillas. Nog nie te koop nie.

Nuwe toevoegings tot ons Impala lelie versameling. Sommiges is nie te koop nie. Kontak Dennis vir meer besonderhede.
01/10/2022

Nuwe toevoegings tot ons Impala lelie versameling.
Sommiges is nie te koop nie. Kontak Dennis vir meer besonderhede.

Hier by Impala Haven probeer ons alles en enigiets. Binne perke natuurlik! Eerste keer wat ek 'n lang kalbas(long gourd)...
22/03/2022

Hier by Impala Haven probeer ons alles en enigiets. Binne perke natuurlik!

Eerste keer wat ek 'n lang kalbas(long gourd) gekweek het. Volle 2.4m!!

Ons nommer het verander Nommer is nou 0644310914
22/03/2022

Ons nommer het verander
Nommer is nou 0644310914

Na die vreeslike terugslae van laasjaar- eers die oorstromings, toe die swartryp en weer die jaar se baie reën is ons pl...
02/03/2022

Na die vreeslike terugslae van laasjaar- eers die oorstromings, toe die swartryp en weer die jaar se baie reën is ons plante stadig maar seker om weer reg te kom.
Het oor die 1000 plante verloor en dit is n groot terugslag vir n klein kwekery.

God se genade is steeds op ons!
Ons is hard besig om oues te herplant en wortel redding te doen.

My litrose en stringe het met die baie reën heeltemal versuip en het die helfte van hul gevrek. Die wat oor is erg moedig en besig om weer mooi te word.

Tot my 2 hoyas het amper gevrek en ek is so bly hul het weer reggekom!

En so kom ons weer op dreef!

Nadat ons plante met laasjaar se oorstromings en toe uitermate koue weer en swartryp swaargekry het en ons bykans 'n dui...
11/02/2022

Nadat ons plante met laasjaar se oorstromings en toe uitermate koue weer en swartryp swaargekry het en ons bykans 'n duisend plante verloor het is dit weer besig om mooi uit te loop en te groei.

Sommige van hul het so goed reggekom dat die wortels die sakke begin skeur het en ons genoodsaak is om hul in groter sakke oor te plant.

Ons glo dit gaan n goeie seisoen wees alhoewel ons eers oor 2jaar van die meer eksotiese plante kan verkoop. Die multiflora is wel tans te koop.

Hier is n gedeelte van die herstel proses. Nog baie werk voor alles weer mooi reg is. Maar nou ja, kwekery word nie in een dag gestig nie!

Address

Plot 10 Marken Road, Windsor
Lephalale
0555

Telephone

+27644310914

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Impala Haven Kwekery/Nursery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Impala Haven Kwekery/Nursery:

Shortcuts

Share