Leeu-Gamka Primary School

Leeu-Gamka Primary School Visie: Kwaliteit en Betekenisvolle Opvoeding.

Waardes:
• Liefde❤
• Eerlikheid ♥️
• Verdraagsaamheid 🤍
• Hardwekendheid 💛
• Verantwoordelikheid 🧡
• Stiptelikheid 💙

14/03/2026
04/12/2025

Geagte Ouers, Voogde en die breë LGP Gemeenskap
Neem asb kennis dat rapporte volgende Woensdag, 10 Desember 2025, vanaf 09.00 tot 10.30 uitgegee gaan word aan leerders. Ouers kan dit ook self by die opvoeder kom afhaal. Dankie

20/11/2025

Geagte LGP Gemeenskap
Neem asseblief kennis dat alle voornemende huurders (kantore en verblyf, NIE LEERDERS NIE) voor 5 Desember 2025 aansoek by die SBL aansoek moet doen om verblyf en kantoorspasie, asook vernuwing van huurkontrakte vir 2026. U ondertekende aansoekbrief kan by die sekretaresse by die skool afgegee word.

Slegs aansoeke wat voor 5 Desember 2025 ontvang sal word, sal oorweeg word.

Vriendelike groete

Neem asb kennis
13/11/2025

Neem asb kennis

Big shout out to my newest top fans! 💎 Lee Marco Jansen, Kiddo Wina, Lee-Ann Lottering, Kenneth Randall Skreeders, Chant...
11/10/2025

Big shout out to my newest top fans! 💎 Lee Marco Jansen, Kiddo Wina, Lee-Ann Lottering, Kenneth Randall Skreeders, Chantal Petoors, Jolandie Mponzo, Amor Chelsea Baadjies, Joshvine Ronaldo Deelman, Gaynor Vaas, Godfrey Gustav April, Flip Maans, Amelia Maduna, Nico Mans, Janine Steyn, David Bredenkamp, Abitor Boetzabii, Edward Jacobus, Andrunique Oliphant, Kayleene Deelman, Tersia Adams, Anthany Seeland, Jåñßëñ Brümïldå, Magrita Baadjies, Nathan Raymond Anthonie, Zulus Dadda Deelman, Denver Steenkamp, Maria Bezuidenhout, Lucinda Jansen

09/08/2025

Neem asb kennis dat vanaand se funksie by die koshuis sal plaasvind en nie die gemeenskapsaal nie. Ons het briewe daaroor uitgegee, maar wil net effektiewe kommunikasie verseker.
Dankie

09/08/2025

Geagte Ouers, Voogde en die breë LGP gemeenskap

Neem asb. kennis dat die Dinee vanaand by die Koshuissaal gehou sal word. Ons het briewe daaroor uitgegee, ons verseker net dat die boodskap uitgedra word.

Baie dankie

03/08/2025


Hiermee nooi die skool elke ouer en gemeenskapslid uit om môre ons spesiale byeenkoms by die skool in die vierkant om HALFEEN by te woon. Ons gaan die skool se geskiedenis en spesiale gebeurtenisse met u deel asook n geldlegging in die vorm van n 40 in die vierkant. Elke leerder en gemeenskapslid is welkom om ons te help om ons doel om die 40 vol te maak met n noot of n muntstuk, te bereik.

Baie dankie
LGP personeel

Address

Leeu-Gamka
6950

Telephone

+27235212049

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leeu-Gamka Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leeu-Gamka Primary School:

Share