A+ Educentre Langebaan

A+ Educentre Langebaan Ons help jou om jou toekoms te bou!

🎉 Baie dankie, Lewis Stores Saldanha en Marcelle Fourie! 🎉A+ Educentre Langebaan wil graag vir Lewis Stores Saldanha en ...
08/09/2026

🎉 Baie dankie, Lewis Stores Saldanha en Marcelle Fourie! 🎉

A+ Educentre Langebaan wil graag vir Lewis Stores Saldanha en Marcelle Fourie hartlik bedank vir hulle waardevolle skenking aan ons sentrum. 💙

Julle ondersteuning en omgee maak ’n besondere verskil!

LEWIS STORES

⭐ Baie geluk aan ons Spelling Bee 🐝 presteerders!
04/09/2026

⭐ Baie geluk aan ons Spelling Bee 🐝 presteerders!

Ons A+ leerders spog met pragtige Kuns-take! 🎨Ons is trots op elkeen se harde werk. Julle maak ons trots! 🤩✨️
03/09/2026

Ons A+ leerders spog met pragtige Kuns-take! 🎨

Ons is trots op elkeen se harde werk. Julle maak ons trots! 🤩✨️

Ons is elke dag dankbaar vir die geleentheid om ’n verskil in kinders se lewens te maak. ❤️
03/09/2026

Ons is elke dag dankbaar vir die geleentheid om ’n verskil in kinders se lewens te maak. ❤️

01/09/2026

🌷✨ Hallo lente! Die sentrum het vandag "letterlik" geblom! Ons leerders het hul mooiste blomhoede en -krone gedra en die sentrum in ’n kleurvolle lentetuin verander! 🌷💐

🎓✨ REGISTRASIE VIR 2027 IS NOU OOP! ✨🎓By A+ Educentre help ons leerders om hul volle akademiese potensiaal te bereik. 📍 ...
01/09/2026

🎓✨ REGISTRASIE VIR 2027 IS NOU OOP! ✨🎓

By A+ Educentre help ons leerders om hul volle akademiese potensiaal te bereik.

📍 Beskikbaar in Malmesbury & Langebaan

Ons fokus daarop om leerders te ondersteun, selfvertroue te bou en hulle te help om hul akademiese doelwitte te bereik.

📲 Kontak ons vandag om meer oor ons dienste uit te vind en verseker jou plek vir 2027!

📞 082 554 8990
📧 [email protected]
🌐 www.apluseducentre.com

📚 Die toetsreeks is om die draai! 📝Ons A+ leerders is aktief besig om voor te berei en hard te werk vir die toetse wat v...
28/08/2026

📚 Die toetsreeks is om die draai! 📝

Ons A+ leerders is aktief besig om voor te berei en hard te werk vir die toetse wat voorlê. 💪

Elke sessie tel! 🚀

🌟 *Waarde van die Week:* Volharding🎉 *Leerder van die Week:* Jess-May Sinden 🌟 Jess-May het so mooi gegroei! Sy hou alty...
28/08/2026

🌟 *Waarde van die Week:* Volharding

🎉 *Leerder van die Week:* Jess-May Sinden

🌟 Jess-May het so mooi gegroei! Sy hou altyd aan en gee nie op wanneer sy struikelblokke teëkom nie. Ons is ongelooflik trots op haar deursettingsvermoë, positiewe ingesteldheid en die manier waarop sy aanhou probeer, selfs wanneer dinge moeilik raak.

Hou aan skitter, Jess-May! Ons is baie trots op jou! 🌟

🌟 *Waarde van die Week:* Betroubaarheid🎉 *Leerder van die Week:* Aqeelah Blooms🌟Aqeelah is ’n baie betroubare leerder wa...
27/08/2026

🌟 *Waarde van die Week:* Betroubaarheid

🎉 *Leerder van die Week:* Aqeelah Blooms

🌟Aqeelah is ’n baie betroubare leerder wat altyd doen wat van haar verwag word. Sy is iemand op wie elke onderwyser kan staatmaak en sy wys deurgaans ’n uitstekende werksetiek. Ons is baie trots op jou, Aqeelah! Hou aan met die goeie werk!🌟

Ons Graad 6-leerders spog met hul pragtige stroombane wat hulle self gebou en ondersoek het. ⚡💡Leer is soveel lekkerder ...
27/08/2026

Ons Graad 6-leerders spog met hul pragtige stroombane wat hulle self gebou en ondersoek het. ⚡💡

Leer is soveel lekkerder wanneer ons kan doen, ontdek en eksperimenteer! 👏

Address

1 Saint Croix Close, Langebaan Road
Langebaan
7357

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 06:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 18:00
Sunday 07:30 - 18:00

Telephone

+27826795179

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A+ Educentre Langebaan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share