Sunbird Drive Huiswerk Sentrum

Sunbird Drive Huiswerk Sentrum Ons bied leiding, aandag en omgee elke dag om te verseker dat elke kind se huiswerk gedoen word met die nodige ondersteuning.

18/02/2021

Elke kind verdien n geleendheid om te groei en te ontwikkel wanneer dit kom by skoolwerk en leer.
Kontak vandag en bespreek n plekkie vir u kind!

Die plek vir huiswerk: waar ons saam werk om elke kind se selfstandigheid te versterk. ๐Ÿ“๐Ÿ’ชBespreek vandag n plek vir u ki...
17/02/2021

Die plek vir huiswerk: waar ons saam werk om elke kind se selfstandigheid te versterk. ๐Ÿ“๐Ÿ’ช

Bespreek vandag n plek vir u kind. Gr: 4-7
Cleona: 064 391 0788

Met โ€˜n bietjie leiding, aandag en omgee is โ€˜n kind tot alles instaatโœ๏ธ๐Ÿ“š en in tye soos diรฉ, hoef u dit nie alleen te doe...
18/01/2021

Met โ€˜n bietjie leiding, aandag en omgee is โ€˜n kind tot alles instaatโœ๏ธ๐Ÿ“š en in tye soos diรฉ, hoef u dit nie alleen te doen nie. Kontak Sunbird Drive Huiswerk Sentrum : 064 391 0788 ๐Ÿ’ญ

13/01/2021

Kontak ons vandag! Met beperkte plekke is dit nou die tyd om u kind op te skryf vir die nuwe skooljaar! โœ๏ธ064 391 0788

Sunbird Drive Huiswerk Sentrum bied aan: Kinderoppasser ๐Ÿคนโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‘ฃU verdien ook 'n blaaskans! ๐Ÿ˜ Laat ek help en u kinders opp...
11/12/2020

Sunbird Drive Huiswerk Sentrum bied aan: Kinderoppasser ๐Ÿคนโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‘ฃ

U verdien ook 'n blaaskans! ๐Ÿ˜ Laat ek help en u kinders oppas en besig hou met goedjies waarvan hulle sal hou! Kontak vandag nog vir ekstra inligting en bespreking ๐Ÿ“ž
Cleona: 064 391 0788
[email protected]

Sunbird Drive Huiswerk Sentrum hou die voledige COVID-19 regulasies in plek vir u en u kinders se veiligheid.

๐Ÿงฉ๐Ÿคนโ€โ™‚๏ธโ›น๏ธโ€โ™€๏ธ๐Ÿงฎ๐Ÿ–๏ธ๐Ÿ“œ๐ŸŽถIetsie vir die kinders, met aktiwiteite wat hulle besig sal hou, en blink vir die nuwe kwartaal ๐ŸŒฟ๐Ÿ‘ฃ Skool ...
14/03/2020

๐Ÿงฉ๐Ÿคนโ€โ™‚๏ธโ›น๏ธโ€โ™€๏ธ๐Ÿงฎ๐Ÿ–๏ธ๐Ÿ“œ๐ŸŽถ
Ietsie vir die kinders, met aktiwiteite wat hulle besig sal hou, en blink vir die nuwe kwartaal ๐ŸŒฟ๐Ÿ‘ฃ Skool Vakansie Toesig๐Ÿ˜ƒ

Kom laai af en tel op by by Sunbird Drive Vakansie Toesig ๐Ÿ‘ฃ met aktiwiteite wat almal sal besig hou๐Ÿ˜ƒ๐Ÿ‘ซ๐ŸŒฟ๐ŸŽฒ๐ŸŽจ๐Ÿงฉ๐ŸŽถ๐Ÿงฎ๐Ÿ“บ๐Ÿ“œ๐Ÿ–๏ธโ›น๏ธโ€โ™€๏ธ๐Ÿคธโ€โ™‚๏ธ...
13/03/2020

Kom laai af en tel op by by Sunbird Drive Vakansie Toesig ๐Ÿ‘ฃ met aktiwiteite wat almal sal besig hou๐Ÿ˜ƒ
๐Ÿ‘ซ๐ŸŒฟ๐ŸŽฒ๐ŸŽจ๐Ÿงฉ๐ŸŽถ๐Ÿงฎ๐Ÿ“บ๐Ÿ“œ๐Ÿ–๏ธโ›น๏ธโ€โ™€๏ธ๐Ÿคธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿคนโ€โ™‚๏ธ๐Ÿ‘ซ

๐ŸŒฟHier is alles wat ons aanbied ๐Ÿ‘€ kyk gerus! ๐Ÿ™Œ Kontak vandag om n plek vir u kind te bespreek. Sunbird Drive, Myburgh par...
05/03/2020

๐ŸŒฟHier is alles wat ons aanbied ๐Ÿ‘€ kyk gerus! ๐Ÿ™Œ Kontak vandag om n plek vir u kind te bespreek. Sunbird Drive, Myburgh park en omliggende area.

Beperkte plekke beskikbaar. ๐ŸŒบ

Email: [email protected]
Whatsapp: 0643910788

๐Ÿ“—๐Ÿ™‹โ€โ™€๏ธ  ๐Ÿ“˜๐Ÿ™†โ€โ™‚๏ธ ๐Ÿ“™ ๐Ÿคทโ€โ™‚๏ธ  ๐Ÿ“•๐Ÿ’โ€โ™€๏ธLeiding, aandag en omgee. Vir elle kind. Elke dag.  ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ  ๐Ÿคฒ
05/03/2020

๐Ÿ“—๐Ÿ™‹โ€โ™€๏ธ ๐Ÿ“˜๐Ÿ™†โ€โ™‚๏ธ ๐Ÿ“™ ๐Ÿคทโ€โ™‚๏ธ ๐Ÿ“•๐Ÿ’โ€โ™€๏ธ
Leiding, aandag en omgee. Vir elle kind. Elke dag. ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ ๐Ÿคฒ

Address

Sunbird Drive
Langebaan
7357

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00

Telephone

+27643910788

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sunbird Drive Huiswerk Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sunbird Drive Huiswerk Sentrum:

Shortcuts

Share

Category