P.W. de Bruin Primêr/Primary

P.W. de Bruin Primêr/Primary Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from P.W. de Bruin Primêr/Primary, Elementary School, 1 Petersen Street, Lambert's Bay.

Sport, Kuns & Kultuur 2
29/10/2025

Sport, Kuns & Kultuur 2

Sport, Kuns & Kultuur Diplomaplegtigheid 2025
29/10/2025

Sport, Kuns & Kultuur Diplomaplegtigheid 2025

Akademie 3: Top presteerders
28/10/2025

Akademie 3: Top presteerders

AKADEMIE 2
28/10/2025

AKADEMIE 2

P.W. Akademiese Prestasies 1
28/10/2025

P.W. Akademiese Prestasies 1

21/01/2025

Goeiedag Ouers/voogdes

Hierdie naweek, 25 Januarie, is dit weer sulke tyd!!! The athletics-season starts this week-end! Ons skool se Inter-Kleure sport vind dan plaas. Ons sien verskriklik uit daarna om u as ouer saam met ons te hê!

Ouers, ons het u ondersteuning nodig en ons sien uit na dag vol opwinding. Our groups that will participate start at Gr R

PLEK: LAMBERTSBAAI GEMEENSKAPSGRONDE (Rugby and soccer fields)
TYD: 07h30 (all athletes meet at school at 06h30, to walk together to the sports grounds)
HEKGELD: LEERDERS: R10, VOLWASSENES: R20 EN ALLE VOERTUIE OOK R20 (INSITTENDES BETAAL STEEDS DIE PRYSE SOOS UITEEN GESIT).

Parents, we really want to start on time and ask that you will make sure that your kids are at school on time. Daar sal verkope van ‘n verskeidenheid lekkernye wees, so bring genoeg spaargeld😊. Maak ook seker dat u genoeg beskerming bring; ons gaan veranderings aan die veld maak om ons genoeg spasie te maak vir die afhandeling van ons baan items.

Ouers, die groot MOET NIE’s van die dag sal wees: soos u verwag dat ons respek vir u en u kinders moet hê, verwag ons daardie respek terug. GEEN DRANK. OKKAPYPE, DAGGAPYPE, ENS sal op die veld toegelaat word nie. I don’t think we need to emphasise this, as you as the adults, must know better. ONS WAARDEER JUL SAMEWERKING IN DIE VERBAND.

P.W GROETE

17/01/2025

Goeiedag Gemeenskap van Lambertsbaai.
U weet alreeds dat Mnr Morris se begrafnisdiens op 18 Jan om10uur by die skoolsaal sal plaasvind. Ons wil net graag sekere reëlings vir PARKERING deurgee:
1. Die lykswa sal voor die ‘kantoor’ parkeer.
2. Slegs die onmiddellike familie (gesin), sal toegelaat word om voor binne die skool te parkeer.
3. Die agterhek sal oopgemaak word vir ander voertuie om te parkeer, en u kan dan langs die kant vorentoe beweeg na die saal.
Ongelukkig moet ons die voorsiening maak, aangesien die spasie vir parkering aan die voorkant altyd ‘n probleem is by die skool. Daar sal persone wees wat voor en agter diens sal doen om aanwysings makliker te maak. Ons maak staat op almal se samwerking.
P.W. groete

12/01/2025

NET WEER 'N HERINNERING SOOS UITEENGESIT IN ONS KWARTAALBRIEF VAN 2024:
Skole heropen vir onderwysers op 13 Januarie 2025.
Vir ons leerders gaan die volgende geld/ Please take note of the following for our learners:
(GRONDSLAGFASE): GR R tot/to GR 3: 14 JANUARIE/JANUARY 2025 – 8h00. Plek: Skoolsaal. This will serve as an open day (kids will wear FULL school uniform), where the kids will meet their new teachers. Ouers, ons sê weereens, aangesien ons skool so groot is en alle leerders nie op een tyd in die saal geakkommodeer kan word nie, MOET ons apart ons eerste verwelkoming hê. U sal dan kans kry om u kind se nuwe onderwyseres te ontmoet. Learners will then be taken to their new classrooms and will leave by 11h00. Onderwysers sal die tyd ook gebruik om die ‘kom haal’ tye en ander belangrike inligting met u te bespreek. Ons GRONDSLAGFASE leerders sal dan vanaf 15 Januarie 2024, soos normaal weer by die agterhekkie (klein hekkie), inkom en onmiddellik na hul klasse beweeg/ Do take note that our Foundation Phase learners will then come to school normally from the 15th of January and will enter, as usual at the back (small gate). They will then go to their classrooms.

GR 4- Gr 7: Open 15 JANUARIE/JANUARY 2024 – 08h00. Plek: Skoolsaal. All learners (Gr 4-7) will enter the school at the front.

P.W. GROETE

11/01/2025

Address

1 Petersen Street
Lambert's Bay
8130

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when P.W. de Bruin Primêr/Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share