Hoërskool Lambertsbaai

Hoërskool Lambertsbaai Welkom Lambertsbaai en omliggende areas. Hierdie is ons amptelike blad vir skool verwante informasie.

Goeie more skoolgemeenskap.....Die reis na die kroon begin. Kom ondersteun ONS op vrydag 11 Augustus 2023
06/08/2023

Goeie more skoolgemeenskap.....Die reis na die kroon begin. Kom ondersteun ONS op vrydag 11 Augustus 2023

Goeie middag skool gemeenskap van Lambertsbaai en omliggende dopre.Kom ondersteun ons gerus op die Lambertsbaai sportgro...
15/03/2023

Goeie middag skool gemeenskap van Lambertsbaai en omliggende dopre.
Kom ondersteun ons gerus op die Lambertsbaai sportgronde😀

Kom en geniet ons Atletiek dag met ons Leerders asseblief 💐💐
30/01/2023

Kom en geniet ons Atletiek dag met ons Leerders asseblief 💐💐

26/01/2023

Hiermee wil ons kennis gee dat alle atlete moet more op 27 Januarie 2023 gereed kom v oefening.
Stuur asb boodskap aan.
Byvoorbaat dankie

17/01/2023

HIERMEE WORD DIE OUERS HERINNER DAT SKOOL OPEN WOENSDAG 18 JANUARIE 2023 OM 7:30 , MOET ALLE LEERDERS AANMELD.

GEE ASB GEHOOR AAN DIE VOLGENDE REELS:

- WEES BETYDS VIR SKOOL

- IS NETJIES GEKLEÈ IN SKOOLDRAG

- SEUNS SE HARE IS KORT EN NETJIES , SONDER ENIGE KLEURE EN PATRONE

- MEISIES SE HARE IS NETJIES , SONDER ENIGE KLEURE .

- MEISIES SE HARE MOET NETJIES VASGEMAAK WEES MET BLOU BAND

ONS SIEN UIT NA DIE AKADEMIESE JAAR VAN 2023.

17/01/2023

Geagte ouer/ voog
Hier volg 'n paar belangrike reels:
1. GEEN CROCS- SKOOLSKOENE IS 'n MOET

2. GEEN FLIPFLOPS ( SANDALE/OMEGA SANDALE)

3. GEEN TEKKIES

4. GEEN HOODIES

5. GEEN NAELLAK ( NAIL POLISH/ CUTEX)

6. GEEN GEKLEURDE HARE

LET WEL:
LEERDERS SAL HUISTOE GESTUUR WORD AS DAAR NIE GEHOOR GEGEE WORD AAN DIE BOGENOEMDE!!!!!

Goeie dag ouers die onderstaande lys dui die skryfbehoeftes aan vir U kind in sy betrokke graad. Mooi dag
17/01/2023

Goeie dag ouers die onderstaande lys dui die skryfbehoeftes aan vir U kind in sy betrokke graad.
Mooi dag

Matrikulante van 2022 ontvang hul eksamen nommers,Alle sterkte vir jul eindeksamen Leerders..🙏🙏🙏🙏
21/10/2022

Matrikulante van 2022 ontvang hul eksamen nommers,Alle sterkte vir jul eindeksamen Leerders..🙏🙏🙏🙏

Diplomaplegtigheid 2022...Ons is so trots op ons Leerders🙏🙏
21/10/2022

Diplomaplegtigheid 2022...Ons is so trots op ons Leerders🙏🙏

30/08/2022
30/08/2022
07/08/2022

Baie dankie aan ons leerders vir hul deelname aan ons suksesvolle poging te Swartboskraal.... Queens....

Address

Skoolstraat
Lambert's Bay
8130

Telephone

+27278800060

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Lambertsbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Lambertsbaai:

Shortcuts

Share

Category