Kikie Wikie Kindersorg Dienste / Child Care Service

Kikie Wikie Kindersorg Dienste / Child Care Service We we take care after your precious Jewels... YOUR KIDS!!!

05/01/2015

En van vandag af is Kikie Wikie weer oop,en ek sien uit daarna om weer n wonderlike jaar saam almal te geniet.

13/10/2014

Sterkte aan almal met die laaste kwartaal van die jaar.Hard leer en soet wees.

29/09/2014

Laaste week van skool,dan is dit weer vakansie...sterkte aan almal wat toetse en eksamens skryf ###

27/08/2014
17/08/2014

Baie geluk aan Gert wat gester verjaar het en ook baie geluk met jou verjaarsdag vandag Edward.Ek hoop julle het die spesialle daggie geniet.Liefde tannie Chantal en al die Kikie Wikie maats

09/08/2014

Gelukkige vroue dag aan al die mammas ###

22/07/2014

Dag 2 van die skole begin het...Dit was baie lekker om weer al my kindertjies te sien en hul hier te he.Geniet die week.

Address

Erasmus Str 60A
Ladybrand
9745

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 15:00

Telephone

+27825323498

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kikie Wikie Kindersorg Dienste / Child Care Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kikie Wikie Kindersorg Dienste / Child Care Service:

Shortcuts

Share

Category