UpGrade Tutor Service

Call Directions Contact the school

UpGrade Tutor Service It’s our mission to provide learners with opportunities to enhance their learning capabilities.

We are here to help!! Contact us today!!! Almare Davel Anneri Goosen
15/10/2026

We are here to help!! Contact us today!!! Almare Davel Anneri Goosen

AKADEMIESE ONDERSTEUNING | VAARDIGHEIDSONTWIKKELING | PERSOONLIKE ONDERSTEUNING | KONTAK MET OUERS
07/10/2026

AKADEMIESE ONDERSTEUNING | VAARDIGHEIDSONTWIKKELING | PERSOONLIKE ONDERSTEUNING | KONTAK MET OUERS

Our Mission and Vision!
06/10/2026

Our Mission and Vision!

🤍 DANKIE🤍 THANK YOU
05/10/2026

🤍 DANKIE
🤍 THANK YOU

Ons help jou om sukses te behaal!
05/10/2026

Ons help jou om sukses te behaal!

Ontmoet die Tutors!
04/10/2026

Ontmoet die Tutors!

Ontmoet vir Almaré en Anneri! Twee baie opgewonde dames...! Meer inligting oor dié twee bevoegde dames volg later!
02/10/2026

Ontmoet vir Almaré en Anneri! Twee baie opgewonde dames...! Meer inligting oor dié twee bevoegde dames volg later!

UpGrade open binnekort ’n Nuwe Hoofstuk in Bethlehem! Meer inligting sal volg!
02/10/2026

UpGrade open binnekort ’n Nuwe Hoofstuk in Bethlehem! Meer inligting sal volg!

Enjoy the HOLIDAYS!!! 🤩
02/12/2022

Enjoy the HOLIDAYS!!! 🤩

So…   Dit is met baie gemengde gevoelens dat ek hierdie week moes afskeid neem van my gretige lesers!  Ek is ’n klein bi...
01/12/2022

So…

Dit is met baie gemengde gevoelens dat ek hierdie week moes afskeid neem van my gretige lesers!
Ek is ’n klein bietjie hartseer, omdat ek ook van ’n groot passie en liefde afskeid moes neem... Maar ook baie opgewonde, omdat die geleentheid daar is om aan meer kinders hierdie wonderlike lees-geleentheid beskikbaar te stel.
Aangesien hierdie leesprogram van volgende jaar af by Ladybrand Primêr aangebied gaan word, sal baie meer kinders by die voordele van die program baat!
Baie dankie vir almal se volgehoue ondersteuning en dat ek met hierdie kinders kon werk. Die vordering en ontwikkelling by elke leser, was vir my die grootste geskenk!
Ek sien met groot verwagting uit na die lesers se vordering by die skool!
Lekker lees en lekker leer! 💡
Groete,
Anneri

Address

Ladybrand

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27835382556

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when UpGrade Tutor Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to UpGrade Tutor Service:

Shortcuts

Share