09/09/2026
Onthou, Elmarie is oop vir klereherstelwerk EN naaldwerkklasse in Ladismith!
Ondersteun plaasklike besighede en talentvolle individue soos Elmarie wat 'n positiewe verskil maak in die gemeenskap.✨
Deel haar plakkate en kom deur na haar spasie Ladismith om te leer.
Om te leer, is om in jouself te belê. 👌🏽
Kontak Elmarie direk op WhatsApp 0762290696 of bel haar gerus 0765572431