Musiek Huis

Musiek Huis Apart from the teaching of music on various instruments, we also sell instruments and accessories.

PROMOSIE• Cort Electrical Guitar R2299.00• Cort 1510 Electric Guitar Amplifier R1749.00• Rock Cable 3m R105.00• Kirlin I...
06/12/2016

PROMOSIE
• Cort Electrical Guitar R2299.00
• Cort 1510 Electric Guitar Amplifier R1749.00
• Rock Cable 3m R105.00
• Kirlin Instrument Cable 6m R99.00
• Ernie Ball Electric Guitar Stings R99.00

TERUGVOERING OOR MUSIEK HUISVandat die Musiek Huis aan die einde van verlede jaar geopen het, het daar al groot dinge ge...
30/06/2016

TERUGVOERING OOR MUSIEK HUIS

Vandat die Musiek Huis aan die einde van verlede jaar geopen het, het daar al groot dinge gebeur. Die leerdertal staan tans op 27, waarvan 12 kitaar en 15 klavier leerlinge is. Hierdie groep bestaan uit jong kinders uit al die skole in ons dorp, vanaf graad R'retjies, laer- en hoërskool. Ons het ook ‘n klompie volwassenes wat kom om hul vaardighede te verskerp.

Daar is ‘n MusiekHuis konsert net om die draai waarvoor almal oefen en voorberei. Ons sal binnekort sê wanneer. Dan beplan ons ook om meer na die spesifieke behoeftes van ons gemeenskap te kyk en sal heel waarskynlik meer instrumente kan aanbied.

Hier saam met Rheta op die foto is Rivaldo Manuel, ‘n 11 jarige jong man wat graag wil leer klavier speel om vir die kerk waaraan hy behoort van diens te wees.

10/12/2015

Address

31 Van Riebeeck Street
Ladismith
6655

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
14:30 - 18:00
Tuesday 09:00 - 13:00
14:30 - 18:00
Wednesday 09:00 - 13:00
14:30 - 18:00
Thursday 09:00 - 13:00
14:30 - 18:00
Friday 09:00 - 13:00
14:30 - 18:00

Telephone

081 333 4548

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Musiek Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Musiek Huis:

Shortcuts

Share