Flinkies Dinkies Dagsorgsentrum

Flinkies Dinkies Dagsorgsentrum Flinkies Dinkies Dagsorgsentrum is n kleuterskool waar ons vir kinders opvoeding gee

13/10/2022

Inskywings vir 2023 is nou oop u kan toelatingsvorms bydi skool kom Invul bring afdrukke van u I'd,u kind se geboortepapier en kliniekkaart saam kom om u kind se plek te verseker baie dankie

20/05/2022

Hier is die principal Jane Flink se no 0739890369
En my no Juf Marcia liebenberg
0644921859

20/05/2022

Goeiemore almal watte pragtige dag wat die Here gemaak wil net iets deel dat woensdag was by ons skool ingebreek vani kos ,skoonmaakmiddels ,ketel ,en nog goed is weg die een het bydie glasdeur ingebreek die ruit gebreek ons kinders is eers bydi huis ons kan nie kos maak vir ons kinders nou nie want ons skool subside is vir 2 maande nog nie uitbetaal nie die kleuterskole het mos die 1 April oorgegaan na basiese onderwys toe en nou is daar vertragings met uitbetalings as daar enige skenkings is wat kan help sal ons dit waardeer dankie vir almal wat ons ingebed hou kom ons bid vir mekaar en ondersteun mekaar en wees daar vir mekaar geseende dag vir almal

Die 2-3 jariges en 3-4 jariges hule geniet hule aktiwiteite
20/04/2022

Die 2-3 jariges en 3-4 jariges hule geniet hule aktiwiteite

Ons kinders besig met hule aktiwiteite hule geniet dit so die 4-5jariges
20/04/2022

Ons kinders besig met hule aktiwiteite hule geniet dit so die 4-5jariges

Address

Ladismith

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27644921859

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flinkies Dinkies Dagsorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share