Zoetendal Akademie/ Academy

Zoetendal Akademie/ Academy Welkomโ€ฆ
Zoetendal Akademie is'n onafhanklike skool aan die mees Suidelike punt van Afrika.
(1)

08/09/2026
๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ข๐—˜๐—ž ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ญ๐—ข๐—˜๐—ง๐—˜๐—ก๐——๐—”๐—Ÿ ๐—ž๐—ข๐— ๐—•๐—จ๐—œ๐—ฆ ๐—•๐—ฌ ๐—ก๐—”๐— ๐—ฃ๐—ข ๐—ž๐—”๐—”๐—ฃ!As jy op soek is na die ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ง๐—˜ skaapburgers by vanjaar se NAMPO Kaap / Cape , ...
03/09/2026

๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ข๐—˜๐—ž ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ญ๐—ข๐—˜๐—ง๐—˜๐—ก๐——๐—”๐—Ÿ ๐—ž๐—ข๐— ๐—•๐—จ๐—œ๐—ฆ ๐—•๐—ฌ ๐—ก๐—”๐— ๐—ฃ๐—ข ๐—ž๐—”๐—”๐—ฃ!

As jy op soek is na die ๐—•๐—˜๐—ฆ๐—ง๐—˜ skaapburgers by vanjaar se NAMPO Kaap / Cape , hoef jy nie verder te soek nie!

๐Ÿ“ Stand 106 โ€“ Die Dome
๐Ÿ“… 9 โ€“ 12 September

Kom smul aan ons Zoetie Skaap & Tzatziki Burger, sappige Skaap Cheese Burger, bros croissant-broodjies, warm tjips, en heerlike vars Bean Revived koffie en brownies!

Bring jou eetlus saam โ€“ ons kan nie wag om jou te bedien nie!

๐Ÿ’™

Thank you  Energy Struisbaai
01/09/2026

Thank you Energy Struisbaai

Be a Hero โ€“ No Cape Required!

Ask to donate your Infinity Rewards points to Meals on Wheels or Zoetendal Academy next time you fill up.

Small tap, big impact.

Zoetendal Akademie/ Academy Infinity Rewards

01/09/2026

Nampo Kaap - 9 tot 12 September 2026 - Bean Revived

๐—”๐—ช๐—˜ฬ, ๐—ฆ๐—จ๐—œ๐—— ๐—”๐—™๐—ฅ๐—œ๐—ž๐—” โ€“ ๐—Ÿ๐—ข๐—–๐—”๐—Ÿ ๐—œ๐—ฆ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ!!Die opgewondenheid loop hoog en ons leerders is kliphard besig met die laaste voorb...
01/09/2026

๐—”๐—ช๐—˜ฬ, ๐—ฆ๐—จ๐—œ๐—— ๐—”๐—™๐—ฅ๐—œ๐—ž๐—” โ€“ ๐—Ÿ๐—ข๐—–๐—”๐—Ÿ ๐—œ๐—ฆ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ!!

Die opgewondenheid loop hoog en ons leerders is kliphard besig met die laaste voorbereidings vir ons jaarlikse skoolkonsert! Vanjaar vier ons al die kleur, ritme en geur van ons eie pragtige land met die tema: Awรฉ, Suid-Afrika โ€“ Local is Lekker!

Kom geniet โ€™n heerlike aand vol eiebodem-talent, trotse Suid-Afrikaanse gees en baie groot glimlagte saam met ons.

๐Ÿ“… Datum: Dinsdag 22 Septemberโ€™26
โฐ Tyd: 18:00
๐Ÿ“ Plek: NG Kerk Struisbaai

๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐˜€:
Volwassenes: R100
Kinders: R50

๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ-๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด๐˜€ & ๐—œ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด:

WhatsApp / Kontak: 076 353 5699
E-pos: [email protected]

Kry jou kaartjies vroegtydig en kom ondersteun ons leerders. Ons kan nie wag nie! ๐Ÿ’™

๐€๐€๐๐’๐Ž๐„๐Š๐„ ๐’๐‹๐”๐ˆ๐“ ๐๐ˆ๐๐๐„๐Š๐Ž๐‘๐“! ๐Ÿฌ'n Vriendelike herinnering aan alle voornemende ouers: ๐จ๐ง๐ฌ ๐š๐š๐ง๐ฌ๐จ๐ž๐ค๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐‘๐‘ ๐ž๐ง ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐‘ ๐ฏ...
31/08/2026

๐€๐€๐๐’๐Ž๐„๐Š๐„ ๐’๐‹๐”๐ˆ๐“ ๐๐ˆ๐๐๐„๐Š๐Ž๐‘๐“! ๐Ÿฌ

'n Vriendelike herinnering aan alle voornemende ouers: ๐จ๐ง๐ฌ ๐š๐š๐ง๐ฌ๐จ๐ž๐ค๐ž ๐ฏ๐ข๐ซ ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐‘๐‘ ๐ž๐ง ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐‘ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ• ๐ฌ๐ฅ๐ฎ๐ข๐ญ ๐š๐ฆ๐ฉ๐ญ๐ž๐ฅ๐ข๐ค ๐จ๐ฉ ๐–๐จ๐ž๐ง๐ฌ๐๐š๐ , ๐Ÿ๐Ÿ‘ ๐’๐ž๐ฉ๐ญ๐ž๐ฆ๐›๐ž๐ซ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”!

Moenie hierdie geleentheid misloop om jou kleingoed deel te maak van die Zoetendal-familie nie, waar ons 'n veilige, liefdevolle en prettige grondslag vir hul skoolloopbaan lรช.

๐Ÿ“ž ๐Š๐จ๐ง๐ญ๐š๐ค ๐๐ข๐ž ๐ค๐š๐ง๐ญ๐จ๐จ๐ซ: ๐ŸŽ๐Ÿ•๐Ÿ” ๐Ÿ‘๐Ÿ“๐Ÿ‘ ๐Ÿ“๐Ÿ”๐Ÿ—๐Ÿ—

Verseker jou maatjie se plekkie voor die sluitingsdatum! ๐Ÿ’™

๐Ž๐๐–๐ˆ๐๐ƒ๐„๐๐ƒ๐„ ๐๐„๐’๐Ž๐„๐Š ๐Ž๐Ž๐‘ ๐๐„๐‘๐ƒ๐„ ๐„๐ ๐๐„๐‘๐ƒ๐„๐Š๐€๐‘๐‘๐„! Ons Graad 3-leerders het gister 'n besonderse en interaktiewe ervaring gehad ...
28/08/2026

๐Ž๐๐–๐ˆ๐๐ƒ๐„๐๐ƒ๐„ ๐๐„๐’๐Ž๐„๐Š ๐Ž๐Ž๐‘ ๐๐„๐‘๐ƒ๐„ ๐„๐ ๐๐„๐‘๐ƒ๐„๐Š๐€๐‘๐‘๐„!

Ons Graad 3-leerders het gister 'n besonderse en interaktiewe ervaring gehad toe Oom Piet Lourens by ons kom kuier het!

Oom Piet het vir die maatjies alles kom leer oor perde, perdekarre en wat alles gepaard gaan met hierdie tradisionele manier van vervoer. Die leerders het grootoog gesit en luister, baie geleer en die kuier terdeรซ geniet!

Baie dankie, Oom Piet, dat u u tyd en kennis so mooi met ons leerders kom deel het.

27/08/2026

Oom Piet Lourens het ons kinders bietjie kom leer oor perdekarre!

21/08/2026

Oulike dolfyne!

Address

Melkbos Street 609
L'Agulhas
7287

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zoetendal Akademie/ Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Zoetendal Akademie/ Academy:

Shortcuts

Share

Category