16/08/2022
Nicole James was 'n geliefkose dogter , en ons as Kylemore Hoërskool wil ons innige simpatie en sterkte aan haar ouers, familie en vriende toewens .
Haar breë glimlag gaan in die gange en in die klas gemis word